Die fisika department gee voorkeur aan gemeenskaps interaksie op verskillende vlakke. Die departement beskou dit as sy plig beskou om die wyer gemeenskap in te lig oor die belangrikheid van fisika sowel as nuwe ontdekkings in die veld. Vir hierdie doel betrek die department die gemeenskap in ‘n aantal projekte gemik op spesifieke groepe. Dit sluit in:
- Jaarlikse toer aangepak deur ons nagraadse studente om skole in die Wes-kaap te besoek en die skoliere aan fisika bloot te stel
- Fisika department opedag
- Gereelde werkswinkels aangebied deur die Afrika Laser Sentrum
- Deelname as beoordeelaars aan die Eskom jong wetenskaplikes expo
- Gereelde besoeke van skole aan ons voorgraadse laboratoriums
om maar net ‘n paar te noem. Verder word daar word gereeld radio- en televisieonderhoude oor huidige aktuele onderwerpe in die wetenskap met die departement se personeellede gevoer.