Botany & Zoology
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Voorgraadse Studies

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​Biodiversiteit en Ekologie Program​​​​

Voorgraadse keuringsriglyne

Voorgraadse Studiegidse

Plagiaat​

PDK Skriflyne​​​

Fakulteit Natuurwetenskappe webwerf​​​

Fakulteit Natuurwetenskappe Jaarboek​​



Die Departement Plant en Dierkunde bied aan 'n groot keuse van modules as deel van verskeie programme aangebied in die fakulteit van wetenskap.
Die program in Biodiversiteit en Ekologie mik om 'n begrip van die diversiteit, asook die oorsprong en funksioneer van organismes in verhouding tot die omgewing te ontwikkel. Die drie hoof strome van studie is in Funksionele Biologie, Organismies en Omgewings Biologie, en Evolusionêre Biologie. Ons departement bied aan modules in al hierdie strome. Bio 111 en Bio 153 kursusse vir eerstejaar mediese studente is nie in die Biodiversiteit en Ekologie program ingesluit nie. Elk(e) module is deur 'n lid van personeel georganiseer, die kursus-koordineerder wie u kan konsulteer op enige aspek van daardie module. Onderrig word deur les, laboratorium en veldwerk klasse, seminare, studieklasse en bespreking groepe aangebied. Gewone bywoning van hierdie sessies is essensieel vir die ontwikkeling van u kennis in biologie asook die ontwikkeling van u vaardighede in eksperimentasie, denk en kommunikasie. Dit sal ook van u verwag word om inligting van boeke, tydskrifte en partykeer die internet op te spoor.
Die Departement Plant en Dierkunde verwelkom kommentare en voorstelle omtrent die modules, en u besigtigings word baie ernstig geneem. Gedurende elk(e) van die modules, sal u die geleentheid gegee word om beide die module en u dosente te evalueer. Ons will u graag aanmoedig om gebruik te maak van hierdie geleenthede. Algemene navrae kan aan ons sekretaris gerig word, (telefoon: 021 808 3236). Om meer uit te vind omtrent elk(e) van hierdie modules, kliek op die studiegids links vir die toepaslik modules.


Program in Biodiversiteit en Ekologie:

1ste Semester Modules

Biol 124: Selbiologie​​​

BDE 212: Statistiek en ander gereedskap

BDE 214: Beginsels van Ekologie

BDE 224: ​Verskeidenheid en funksie van Ongewerweldes

​BDE 311: Uitdagings vir klimaat en globale verandering​ 

BDE 315: Ekosisteem-ekologie

BDE 324: Angiosperm-verskeidenheid​

​​2de Semester Modules ​

BIO 144: Biodiversiteit en Ekologie

BIO 146: Biologie​​

BIO 154: Funksionele Biologie​​

BDE 244: Beginsels van Evolusie

BDE 254: Werweldier lewe​​

BDE 264: Plantvorm en -funksie

BDE 341: Oplossings vir klimaat en globale verandering NUWE KURSUS, riglyn nog nie beskikbaar nie

​​​BDE 342: Integrerende Mariene Wetenskap NUWE KURSUS, riglyn nog nie beskikbaar nie

BDE 344:​ Evolusionêre Ekologie

BDE 354: Evolusionêre Patrone en and Prosesse​ ​