Alf Botha (PhD) Professor Departementele Voorsitter | Navorsingsveld: Die interaksies tussen gis en hul biologiese, chemiese en fisiese omgewing
Kamer: A342, JC Smuts Building Tel.: +27 21 808 5856 Epos
| Leon Dicks (PhD) Uitgelese Professor
| Navorsingsveld: Melksuurbakterieë taksonomie en karakterisering van hul antimikrobiese peptiede
Kamer: A314, JC Smuts Gebou Tel.: +27 21 808 5849 Epos
|
|
| Gideon Wolfaardt (PhD) Professor
| Navorsingsveld: Van mikrobes tot die samelewing Leerstoel: ERWAT Research Chair in Water Management
Kamer: 2008, AI Perold Building Tel.: +27 21 808 3039 Epos
|
Karin Jacobs (PhD) Professor | Navorsingsveld: Mikrobiese ekologie en swamtaksonomie
Kamer: A331, JC Smuts Building Tel.: +27 21 808 5806 Epos
| Marinda Viljoen-Bloom (PhD) Mede-Professor | Navorsingsveld: Mikrobiese hidrolise van stysel vir biobrandstofproduksie
Kamer: A354, JC Smuts Building Tel.: +27 21 808 5859 Epos
|
Wesaal Khan (PhD) Professor
| Navorsingsveld: Nuwe strategieë vir die behandeling en monitering van waterbronne
Kamer: A363, JC Smuts Building Tel.: +27 21 808 5804 Epos
| Heinrich Volschenk (PhD) Senior Lektor | Navorsingsveld: Funksionele mikrobiese bioinformatika
Kamer: A323, JC Smuts Building Tel.: +27 21 808 5851 Epos
|
Trudy Jansen (PhD) Lektor | Navorsingsveld: Verkenning van die natuurlike biodiversiteit van Saccharomyces cerevisiae vir gebruik in industriële toepassings spesifiek die bio-raffinadery bedryf
Kamer: A310, JC Smuts Building Tel.: +27 21 808 5853 Epos
| Shelly Dean (PhD) Navorser
| Navorsingsveld: Plasmiedbiologie en molekulêre biologie van asidofiliese biomynwese bakterieë, mikrobiese interaksies, bakteriosien uitdrukking en moontlike kruiskommunikasie tussen probiotiese bakterieë
Kamer: A315, JC Smuts Gebou Tel.: +27 21 808 5850 Epos
|
|
Geaffilieerde Akademiese Personeel |
Eugene Cloete (PhD)
Lydia-Marie Joubert (PhD, MPhil)
|
Navorsingsveld: Watergehalte, waterhulpbronbestuur, nanotegnologie toepassings in water, openbare gesondheid, voedselmikrobiologie en die suiwering van afvalwater en afvalstowwe uit die omgewing
Epos
Navorsingsveld: Elektronmikroskopie en ontwikkeling van 3D visuelariseringmetodes in lewenswetenskappe.
Epos
| Steven Liss (PhD) Toronto Metropolitan University
Buitengewone professor
Emile van Zyl (PhD)
Emeritus Professor
|
Navorsingsveld: Omgewings biotegnologie en ingenieurswese, Afvalwater en waterbestuur
Navorsingsveld: Swam biotegnologie vir bio-energie en die bioekenomie
Epos
|