Biochemistry
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Visie & Missie

​​​​​​​​



​Visie

Om 'n plek te wees waar fundamentele verandering in ons studente, onsself, ons omgewing, asook die wyse waarop ons lewe op 'n molekulêre vlak verstaan, moontlik is.

​​

​​​​​Missie

Ons missie is….

om 'n kultuur van wetenskaplike ondersoek, kritiese denke en debat te koester;

om deur middel van deelnemende bestuur 'n werksomgewing te skep waarbinne elkeen sy volle potensiaal kan ontwikkel;

om studente op te lei in beide fundamentele kennis asook die toepassing van die wetenskaplike metode;

om die fundamentele kennis van Biochemie uit te brei deur leiding en innoverende navorsing, tot voordeel van die gemeenskap en industrie;

om 'n multidissiplinêre navorsingstrategie te volg deurdat die diversiteit en kundigheid in die departement ten volle benut word;

om ons sentrale posisie in die fakulteit en universiteit te benut om sodoende verandering teweeg te bring deur innoverende en nuwe benaderings tot leer en onderrig.​

​​







​​Waardes​​​

Integriteit/Etiek/Eerlikheid             Respek vir die individu             Kommunikasie            ​ Verantwoordbaarheid​