Biochemistry
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​Departement Biochemie​


Wat is Biochemie?

​​ 

Ons navorsing vind plaas binne die interaktiewe veld waar chemie en biologie oorvleuel, en strek vanaf  molekulêre strukture via makro-molekulêre aktiwiteite tot by biologiese funksies.

In ons departement sal u toegepaste studies soos die behandeling van afvalwater, aartappel virus verspreiding, kontraseptiese middels, die ontdekking van nuwe geneesmiddels, malaria asook fundamentele werk soos Sisteem Biologie en P450 funksie vind. Volg enige van die skakels om meer oor ons navorsing, voorgraadse en nagraadse kursusse, personeel en ander departementele aangeleenthede uit te vind.​​​​​






2023 Beste 2e-jaar studen​te: Rachel Pereira


2023 Beste 3e-jaar student:​​ Cameron Bunch


2023​ Beste Honneurs student:​ Alison Munsamy​​ (prys geborg deur Whitehead Scientific)





Ons Navorsing