Biochemistry
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Kursusse

​Die Departement Biochemie by Universiteit Stellenbosch bied voorgraadse sowel as nagraadse kursusse aan. Om meer uit te vind, selekteer een van die volgende opsies:​​


Voorgraads     ​                                              

​​Twee tweede jaar en vier derde jaar modules vorm deel van verskeie programme in Biologiese, Fisiese en Wiskundige Wetenskappe. Vir toelating to nagraadse programme is al 6 modules 'n vereiste. Verdere module-spesifieke informasie is hier beskikbaar.

Nagraads

​​Die nagraadse programme wat aangebied word is honneurs (BSc Hons), meesters (MSc) en doktorale (PhD)​.Verder inligting is hier beskikbaar.


​​​​​