Medicine
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Departement Geneeskunde

Afdeling Respiratories

 

Die afdeling is deel van die Departement van Interne Geneeskunde aan die fakulteit van Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe van die Universiteit van Stellenbosch, Tygerberg Kampus.  Ons bied een van die mees omvattende pulmonologie diens aan in Suid-Afrika en is ook verantwoordelik vir die mediese intensiewe sorg eenheid van Tygerberg Akademiese Hospitaal.  Ons is aktief betrokke by nagraadse opleiding in Interne Geneeskunde en Pulmonologie/Kritieke Sorg.  Die eenheid het 'n groot Respiratoriese Navorsingseenheid.

 


Prof. E. Irusen; MBChB (Natal), FCP(SA)
Posisie: Kliniese Direkteur; Afdelingshoof
Tel: +27 21 938 9554 
E-pos: eirusen@sun.ac.za

  
 


Hospitaal kontakbesonderhede

Mnr Morné Stoffels
Tel: +27 21 938 5776
Faks: +27 21 938 4666
Fisiese adres: A5, Tygerberghospitaal, Tygerberg
Posadres: Posbus 19063, Tygerberg, 7505
 

Ander personeel

  • Dr CFN Koegelenberg:  Konsultant/Senior Spesialis 
  • Dr U Lalla:  Intensiewe Sorg Eenheid Konsultant/Senior Spesialis
  • Dr Abu Mowlana:  Senior Kliniese Assistant in Pulmonologie
  • Addisioneel het ons ook 4 Kliniese Assistente wat vir 6 maande periodes deur die afdeling roteer.
  • Deeltydse personeel:  Professors G Walzl, A Diacon en J Joubert
  • Ons span van mediese tegnoloë word deur mnr Francois Swart gelei, die verpleegpersoneel deur suster H van Schalkwyk en die brongoskoop- en torakoskopie teaters deur suster Oosthuizen.


Spesiale belange / Navorsingsprojekte

  • Intervensionele Pulmonologie & Rook staking - CTB
  • Obstruktiewe lugwegsiekte, Molekulêre Medisyne - EMI
  • Nagraadse opleiding


Nuttige skakels

Boeke

 

Lung Diseases Selected State of the Art Reviews - Edited by Elvis Irusen

 

 

 

 


Asthma in Africa
Launched: 1 August 2012
Editors: Prof AA Aworedu (Head: Department of Internal Medicine - Walter Sisulu University) & Prof EM Irusen (Head: Pulmonology Division - Stellenbosch University)