Medicine
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Departement Geneeskunde

Afdeling Neurologie

 

Stellenbosch Universiteit, Tygerbergkampus. Neurologie is egter 'n aparte dissipline, en nie 'n subspesialiteit van Interne Geneeskunde nie. Ons kliniese dienste is gebaseer in die Neurologie Eenheid van Tygerberghospitaal, met uitreike na Worcester Hospitaal. Ons bied 'n 4 jaar kursus in Neurologie, met aparte elektiewe in Neuroradiologie en -patologie. Opleiding behels ook ekstensiewe ondervinding in die interpretasie van EEG en die uitvoer van EMG en senuweegeleidingstudies. Ons bied tans gespesialiseerde dienste in Epilepsie, onder leiding van Dr James Butler in samewerking met Groote Schuur Hospitaal, en beskik oor twee video-EEG monitering beddens vir hierdie doel.  Verder, bied ons 'n neuromuskulêre diens onder leiding van Dr Henning. Professor Carr is in beheer van die Bewegingsteuringskliniek en navorsingsgebaseerde genetiese toetsing vir bewegingsteurings. Ons het ekstensiewe betrekkinge met uitreikprogramme buite Suid-Afrika.

 


Hoof: Prof J Carr
Kwalifikasies: MBChB (UCT), MSc(Med), FCP (SA) (Neurol) 
Tel: +27 21 9384194
Faks: +27 21 - 9317442 

 

 

Kontakbesonderhede

Sektretaresse: Annemie Louw
Tel:  +27 21 938 5500
Faks:  +27 21 938 4194
E-pos:  amlouw@sun.ac.za
Fisiese adres:  Saal A-8-L, Tygerberghospitaal, Tygerberg
Posadres:  Posbus 19063, Tygerberg, 7505
 

Ander personeel

  • Dr O Ameen
  • Dr F Henning - fhenning@sun.ac.za
  • Dr JB Butler - jbutler@sun.ac.za
  • Dr N Brey and Dr P Fredericks- Kliniese assistent in Neurologie
  • Dr P Kumire ¡V Bo-tallige kliniese assistent van Namibië.
  • Verder roteer 1-2 Psigiatrie kliniese assistente en 2 Interne Geneeskunde kliniese assistente deur die Afdeling vir 3-maande periodes.

Ons span van mediese tegnoloë is onder leiding van Mnr Greg Hart, en ons verpleegpersoneel word gelei deur Suster Smit.


Spesiale Belangstellingsvelde / Navorsingsprojekte

  • MIV en neuromuskulêre siektes
  • Genetika van of Parkinson se siekte
  • Omgewingsoorsake van Parkinson se siekte