Medicine
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Departement Geneeskunde

Afdeling Rumatologie

 

Die Afdeling Rumatologie by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe by die Universiteit Stellenbosch is hoofsaaklik 'n buitepasiënt gebaseerde diens. Daar word toestande wat varieer van fibromialgie tot vaskulities geassesseer en behandel. Dit word ondersteun deur 'n opdatum immunologie laboratorium en beeldingsdiens. Daar is ook rehabilitasiedienste sowel as maatskaplike ondersteuning beskikbaar. Die afdelintg is aktief betrokke met voor- sowel as nagraadse onderrig. Uitreikdienste word deur dr Piek by Paarl Hospitaal gelewer in die Weskus area.
 
Hoof:  Dr Riëtte du Toit
Tel: +27 21 938 5527
Faks: +27 21 931 7442
E-pos: rdutoit@sun.ac.za ​


Kontakbesonderhede

Tel: +27 21 938 5527 / +27 21 938 9074
Faks: +27 931 7442
Adres: Afdeling Rumatologie; Departement Geneeskunde; Tygerberghospitaal, Francie van Zijllaan, Parow, 7505

Konsultante

  • Riëtte du Toit
  • Farzana Moosajee
  • Braam Viljoen

Deeltydse konsultante

  • Mou Manie
  • David Whitelaw

Senior mediese beampte

  • Lisa du Plessis

Senior registrateur / genoot in rumatologie

  • Sipho Ntshalinthsali
  • Walaa Musa

Verpleging: Spesialis-kliniekbestuurder

  • Sr Dianne Fortuin