Medicine
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Departement Geneeskunde

Afdeling Gastroënterologie

 

Die afdeling vorm deel van die Departement van Geneeskunde, Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, Stellenbosch Universiteit, Tygerbergkampus.  Ons kliniese dienste word gelewer in die Gastroënterologie eenheid van Tygerberghospitaal.  Ons verskaf 'n volledige diagnostiese en terapeutiese endoskopiese diens (gastroskopie, kolonoskopie en ERCP) en konsulteer pasiënte met lewersiekte. Ons is aktief betrokke by nagraadse onderrig in interne geneeskunde en gastroënterologie en hepatologie, insluitend die opleiding van buitelandse studente.

 


Waarnemende hoof:  Dr E Fredericks​
 

Kontakbesonderhede

Sektretaresse: Me Sandra Venter
Tel:  +27 21 938 4336
Faks:  +27 21 933 4189
E-pos: sventer@sun.ac.za
Fisiese Adres:  C7B Gastroënterologie en Hepatologie Eenheid, Tygerberg Hospitaal, Tygerberg
Posadres:  Posbus 19063, Tygerberg, 7505

Ander personeel

  • ​Dr E Wilken - Senior Konsultant - ewilken@sun.ac.za
  • Dr S Gabriel - Senior Lektor; Mediese Spesialis - shiraazg@sun.ac.za​
  • Dr Marc Lambiotte - Senior Kliniese Assistent  marclambiotte@mweb.co.za 
  • Dr M Prins - Deeltydse Konsultant maarten@iafrica.com
  • Ons het ook 1/2 mediese kliniese assistente en een chirurgiese kliniese assistent wie deur die afdeling vir drie maande periodes roteer.

 

Spesiale belangstellings / Navorsingsprojekte

  • Nagraadse onderrig
  • Barrett se esofagus - CJvR
  • Nie-varices boonste gastrointestinale bloeding - CJvR, EW
  • Inflammatoriese Dermkanaal Siekte - EW, CJvR

Nuttige skakels: