Kliniese Endokrinologie
Onderrig en opleiding
Voorgraadse Onderrig Programme
Teoreties Onderrig Modules:
- MBChB II: Endokriene Sisteem 52353 271
- MBChB V : Kliniese Farmakologie (Endokrinologie) 12178 511
Kliniese onderrig:
- MBChB II: Inleiding to kliniese geneeskunde (longitudinale jaarlikse module)
- MBChB IV/V: Voorgraadse diabetes onderrig (2 dae per week)
Nagraadse Onderrig Programme:
- MMed Kliniese Assistente (Interne Geneeskunde): 3 maandlikse rotasie
- MMed Kliniese Assistente (Verloskunde en ginekologie): weeklikse saalrondte
- Sertifikaat in Endokrinologie en Metabolisme (CMSA)/ MPhil: 24 maand program
Elektiewe Onderrig Program:
- Beperkte voorgraadse elektiewe program