Medicine
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Departement Geneeskunde

Afdeling Nefrologie

 

Die afdeling is deel van die Departement Geneeskunde by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe. Kliniese dienste is gesetel in die Niereenheid by Tygerberg Hospitaal (saal A7) met sateliet eenhede by Vredenburg, Hermanus en Worcester hospitale.  Dienste sluit in haemo- en peritoneale dialise, en nieroorplanting.  Ons is aktief betrokke by nagraadse opleiding in interne geneeskunde en nefrologie, insluitend die opleiding van dokters van buite South Africa.


Hoof: Prof M R Davids
Tel: (27) - (0)21- 938 9246 / (27) - (0)21 938 5666
Faks: (27) - 0866162403 / (27) (0)21 - 938 5555
E-pos: mrd@sun.ac.za

 

Kontakbesonderhede

Sektretaresse: Me Marinda Barnard
Tel:  (27) - (0)21-938 5791
Faks:  (27) - (0)21-938 5555
E-pos:  mbarnard@westerncape.gov.za
Fisiese Adres: Afdeling Nefrologie, Saal A7 Niereenheid, Tygerberg Hospitaal, Francie van Zijl Rylaan, Parow, 7505
Posadres:  Privaatsak X1, Tygerberg, 7505
 

Ander personeel


Spesiale belangstellings / Navorsingsprojekte

  • Nagraadse onderrig
  • Elektroliet en suur-basis steurnisse
  • Optimale gebruik van tegnologie in opvoeding
  • Epidemiology van CNS / 
  • MIV en niersiekte
     

Nuttige skakels