Skool vir Rekeningkunde
Die Skool bied programme aan wat tot verskillende rekeningkundige kwalifikasies en verskeie professionele loopbaanmontlikhede lei. Dit sluit geoktrooieerde rekenmeester en geoktrooieerde bestuursrekenmeester in.
Meer inligting
Skool vir Publieke Leierskap (SPL)
Die Skool bied oplossings - gemik op waardetoevoeging in die openbare belang - deur middel van navorsing, voor-, en nagraadse en bestuursprogramme.
Meer inligting
Stellenbosch Bestuurskool
Die Stellenbosch
Bestuurskool is ’n vooraanstaande verskaffer van internasionaal geakkrediteerde nagraadse bestuurs-kwalifikasies en sake-opleiding.
Meer inligting