Statistiek & Aktuariële Wetenskap
Ons kursusse, wat ontwerp is om die nodige vaardighede vir die analise en vertolking van groot volumes data en inligting te ontwikkel, lei o.a. tot beroepe in statistiek, aktuariële wetenskap en finansiële risikobestuur.
Meer inligting >