Afrikaans & Dutch
Welkom by Universiteit Stellenbosch

MA

Aansoekdatums 2023


​Alle aansoeke open Maandag 3 April

Klik HIER om op SUNStudent aansoek te doen



MA in Kreatiewe Skryfkunde

Ander MA-programme

(Internasionale studente)

Ander MA-programme

(SA-studente)

Dien jou portefeulje en aansoek  voor Saterdag 30 September in Doen voor Donderdag 31 Augustus aansoek
Doen voor Donderdag 31 Oktober aansoek


Riglyne vir alle magisterprogramme

Klik HIER om die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe se riglyne vir alle magisterprogramme te lees.

 

MA-programme in die Departement

Klik op die programname hier onder om die jongste inligting oor programvereistes en die kontakbesonderhede van die verskillende programkoördineerders te bekom.

MA in Afrikaans en Nederlands


    MA in Kreat​iewe Skr​​​yfkunde ​ 

    ​​Klik H​IER o​m uit te vind wat jy nodig het om vir die MA in Kreatiewe Skryfkunde aansoek te doen.


      MA in Leksikografie

      Die MA in Leksikografie sal nie in 2024 aangebied word nie. Kom kyk gou weer hier om uit te vind oor aansoeke vir 2025.

      Klik HIER om meer te lees oor ons betrokkenheid by EMLex – European Master in Lexicography.

      ​​

      ​​​Per​soneel en MA-studente by die heel eerste MA-dag (13 Junie 2022)