Afrikaans & Dutch
Welkom by Universiteit Stellenbosch

MA

Aansoekdatums vir 2025

Alle aansoeke open Maandag 1 April 2024. Let asseblief op die finale aansoekdatum vir elke program.

Klik HIER vir ’n gids tot nagraadse aansoeke. Klik HIER om op SUNStudent aansoek te doen.


MA in Kreatiewe Skryfkunde

Ander MA-programme

Internasionale studente

Ander MA-programme

SA-vlag.pngSA-studente

Dien jou portefeulje en aansoek in voor Maandag 30 September 2024 Doen voor Saterdag 31 Augustus 2024 aansoek
Doen voor Donderdag 31 Oktober 2024 aansoek


Riglyne vir alle magisterprogramme

Klik HIER om die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe se riglyne vir alle magisterprogramme te lees.

 

MA-programme in die Departement

Klik op die programname hier onder om die jongste inligting oor programvereistes en die kontakbesonderhede van die verskillende programkoördineerders te bekom.

Afrikaans en Nederlands

Kreat​iewe Skryfkunde 

Leksikografie

Vertaling

Klik H​IER o​m uit te vind wat jy nodig het om vir die MA in Kreatiewe Skryfkunde aansoek te doen.Die MA in Leksikografie sal nie in 2024 aangebied word nie. Kom kyk gou weer hier om uit te vind oor aansoeke vir 2025.


Klik HIER om meer te lees oor ons betrokkenheid by EMLex – European Master in Lexicography.

​​

​​​Per​soneel en MA-studente by die heel eerste MA-dag (13 Junie 2022)