Afrikaans & Dutch
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Middaguurgesprekke

Ikoon Middaguurgesprek.png Ikoon Vorige gesprekke.png
Volgende gesprek
Vorige gesprekke



Volgende gesprek




Kom loer gou weer hier!



Vorige gesprekke


2023

31 AugustusDr Hans Ester (Radboud Universiteit, Nijmegen) praat oor die hernude belangstelling in Nietzsche se werk en wat ons vandag daaruit kan leer.
​17 Augustus
Prof Mark Sanders (Professor in Vergelykende Letterkunde en Engels aan die Universiteit van New York) lewer ’n seminaar met die titel “Eternal recurrence of the same: Writing a scholarly memoir”. (Die seminaar sal in Engels aangebied word.)
27 JulieProf Mirella Agorni (Kampus Foscari, Universiteit van Venesië) praat oor vroue en wetenskaplike vertaling in die 18de eeu
20 AprilProf Harold Lesch praat met prof Myriam Vermeerbergen (KU Leuven) oor die professionalisering van gebaretaaltolking


2022

5 OktoberAfrikaans literature: Part two. Prof Andries Visagie praat met prof Jerzy Koch (Adam Mickiewicz Universiteit in Poznań) oor die jongste deel van sy Afrikaanse literatuurgeskiedenis
11 Augustus​"Moving into Afrikaans", Prof Mark Sanders (Universiteit van New York)
23 Junie​“Max Havelaar (1860): Die antikoloniale roman van Multatuli, sy struktuur en werking”, Prof Jerzy Koch (Adam Mickiewicz Universiteit in Poznań)
24 Februarie“​​​Honger naar kennis en toepassing: Vertaalwetenschap in het Estische academische landschap​". Prof Ilse Feinauer praat met prof Luc van Doorslaer (Universiteit van Tartu, Estland)
20220623_141044_crop.jpg 

Vier professore in Afrikaanse en Nederlandse letterkunde by die middaguurgesprek op Donderdag 23 Junie​

(Vlnr): Prof Andries Visagie (US), prof Jerzy Koch (Adam Mickiewicz Universiteit​), prof Louise Viljoen (US, afgetree) en prof Bernard Odendaal (PEN-Afrikaans)


2021

11 NovemberDaryll David gesels met prof Harold Lesch oor die bod om Stellenbosch tot 'n UNESCO Stad van Letterkunde verklaar te kry
4 NovemberProf Jerzy Koch, buitengewone hoogleraar letterkunde by die Departement Afrikaans en Nederlands én hoof van die Departement Nederlandse en Suid-Afrikaanse Studies van die Adam Mickiewicz Universiteit in Poznań in gesprek met prof Andries Visagie
21 Oktober“Wat gaan vir wat in WAT XVI”: ​Alet Cloete (senior mederedakteur) en dr Gerda Odendaal (mederedakteur) van die WAT in gesprek met prof Rufus Gouws
10 JunieLizelle Smit en Danie Stander praat oor Alba Bouwer, etiketliteratuur en 'sjarme' as voorskrif vir aanvaarbare Afrikaner-vroulikheid in die sestigerjare van die vorige eeu. Aan die hand van Sybille: Sjarmante vriendin, wat deur Bouwer vertaal is, werp hulle die kollig op die rol wat vertaling in die sestigerjare gespeel het om ʼn etiketdiskoers te vestig en Afrikaner-vroulikheid in ʼn bepaalde vorm te giet
13 MeiProf Rufus Gouws gesels met oudkollega prof Leon de Stadler oor die nuwe hersiene uitgawe van die Tesourus van Afrikaans
15 April​​Marius Swart gesels met Pieter Fourie oor sy debuutroman The heart is the size of a fist en Marius se vertaling daarvan, ’n Hart is so groot soos ’n vuis


2020

5 Maart​"Die drogopposisie tussen teorie en praktyk in Vertaling", Prof Luc van Doorslaer​ (University van Tartu, Estland)


2019

17 Oktober
Prof Andries Visagie gesels met Alettie van den Heever oor haar debuutroman Stof
3 Oktober
Mercy Kannemeyer gesels met Azille Coetzee oor haar opspraakwekkende debuut In my vel
19 SeptemberCharl-Lingefelder in gesprek oor die fliek Kanarie en sy rol as musiek- en klankontwerper en medeskrywer
29 Augustus"Digitale taalhulpbronne vir Afrikaans", Benito Trollip gesels met prof Rufus Gouws oor wat SADiLaR navorsers kan bied
16 Mei"Die onderrig van Khoekhoegowab", Dr Elbie Adendorff geself met Pedro Dausab oor die vooruitsigte vir die onderrig van Khoekhoegowab
9 Mei"Die belang van konsekutiewe tolking in die opleiding van gebaretaaltolke", Prof Harold Lesch tree in gesprek met prof Myriam Vermeerbergen waarin sy haar kennis en ervaring deel oor die gebaretaalpraktyk
25 April​"Denver Breda en sy visie vir Khoekhoegowab en Afrikaans, prof Andries Visagie in gesprek met Denver Breda
18 April"Suid-Afrikaanse kultuur en sameling in die globale sestigs", Prof Geert Buelens (Universiteit van Utrecht)


2018

25 Oktober"Marlene van Niekerk - Pro-vokasie - gedigte en gedagtes: politiek en etiek​"
1 OktoberHenry Liu: “Vertaling, is dit die regte loopbaan vir my? Sal ek werk hê na ek my graad kry? Oor maniere om die mees gesogte stukkie talent of vertaler te wees"
20 SeptemberAnnie Klopper gesels met Ryan Pedro oor haar nuwe boek Die tragiese saak van Pamina Vermaak
​16 AugustusDr Carolin Müller-Spitzer van die Institut für Deutsche Sprache (Mannheim)​ praat met prof Rufus Gouws oor "Navorsing oor woordeboekgebruik"
​10 Mei"Dramadoenig", opkomende teatermakers Des-Lee Mckenzie, Du Toit Albertze en Igna Botha in gesprek met S.Z. Minnaar van VER[r]AS oor hulle werk en die Afrikaanse teaterlandskap
19 AprilValda Jansen in gesprek met prof Louise Viljoen oor haar nuwe boek Hy kom met die skoenlappers
​29 Maart"Taalbeleid vir meertaligheid: Die internasionale agenda (2015-2030)", Prof Gilvan de Oliviera


2017

19 OktoberKila van der Starre gesels oor "poëzie buite de bladspiegel", die digtersduo Kila&Babsie en ander sake met Remona Voges​
28 September"Gedigte by die skilderye van Adriaen Coorte en Jan Mankes", Sonja Loots en prof ​Marlene van  Niekerk
31 August​S.Z. Minnaar van VER[r]AS in gesprek met Fourie Botha oor sy nuwe digbundel Krap uit die see
17 August"Die AWS, 100 jaar", dr Frikkie Lombard (WAT)​​
6 April"Wandel met wildheid: Honde en wat hulle ons kan leer oor voortleef op ’n bedreigde Aarde", Prof.Karla Armbruster (Webster Universiteit, St Louis, MO)
16 Februarie"Variasie in gebaretaal", Dr Hanelle Fourie Blair (WAT) in gesprek met prof Myriam Vermeerbergen (KU Leuven)


2016

5 Oktober"Afrikaans in die virtuele wêreld: Tegnologie en globalisering", Dr Jacques du Plessis (University of Wisconsin, Milwaukee) in gesprek met dr Elbie Adendorff
22 September"Mens-Dier-Studie in die Afrikaanse Literatuur", dr. Joan-Mari Barendse gesels met prof. Andries Visagie oor sy belangstelling en navorsing in die veld mens-dier-studie"
Klik hier vir die klankopname: Mens-dier-studie in die Afrikaanse literatuur
14 April"Die rol van vertaling in taalbeplanning", Prof Anthony Pym (Rovira i Virgili University, Tarragona, Spanje)
7 April"Afrikaans: 1976 – 2016: Gesprek met studente"​
25 FebruarieTom Lanoye gesels met prof. Andries Visagie oor sy werk
18 Februarie"Terminology en kognisie in assesseringskontekste,' prof Bassey Antia (UWK)​


2015

1 Oktober"Nederlands-Afrikaans: Literair Grensverkeer en Daniel Hugo als gatekeeper", Prof Yves T'Sjoen (Universiteit Gent)
3 September"Die gebruik van slimfone in tweedetaalonderrig", Prof Martina Nied Curcio (Universiteit van Rome) in gesprek met prof Rufus Gouws
23 JulieWillem Anker in gesprek met Tertius Kapp, 2015-Hertzogpryswenner vir Drama
28 Mei"Dink vooruit: Kritiese vrae oor taal in hoër onderwys", Prof Mbulungeni Madiba (UK) praat met  dr Gerda Odendaal and Marius Swart
7 Mei"Afrikaans: 90 jaar as ampstaal", MA-student Christel Swart in gesprek met Ria Olivier van die Wes-Kaapse Taalkomitee"
23 April"Sharpeville in de Zuid-Afrikaanse literatuur en cultuur", prof Geert Buelens (Universiteit Utrecht)
12 Maart"Verschillende vormen van gebaren(taal)gebruik", Prof Myriam Vermeerbergen (KU Leuven) in gesprek met dr Hanelle Fourie Blair (WAT)​"


2014

9 Oktober"Bloot verbeeldingryk of aardskuddend anders? ʼn Ondersoek na Lauren Beukes se Zoo City binne die raamwerk van heterotopiese literatuur", Alettie van den Heever​
25 September"Gerrit Komrij's Beeldvorming van die Vroege Poëzie van Breyten Breytenbach in Nederland", prof Yves T'Sjoen (Universiteit Gent)​
28 Augustus"Wie, Wat, Waar en Waarheen: Die Woordfees en die Woorde Open Wêrelde-Projek", prof Dorothea van Zyl​​"
15 Mei"Marcel Breyne: Activist Germanist Afrikanist", prof Geert Buelens (Universiteit Utrecht)"
24 April"Afrikaans: 100 jaar as onderrigtaal", Dr Gerda Odendaal in gesprek met Eldridge Jason
10 April"Kaar: Marlene van Niekerk in gesprek met Marius Swart oor haar nuwe bundel"
6 Maart"Skrywer-vertalers: Georges Eekhoud (België, 1854-1924) en André P. Brink (1935-)", Maud Gonne (KU Leuven) en Lelanie de Roubaix in gesprek​"


2013

10 Oktober"Agter die skerms van literêre vertaling: Christiaan Bakkes se kortverhale in Engels", dr Carla-Marié Spies
19 September
"De aanwezigheid van Breyten Breytenbach in de poëzie van Rutger Kopland, Roland Jooris en anderen", prof. Yves T'Sjoen (Universiteit Gent)​
29 Augustus
​"Resente verskuiwinge in die herinnering aan die Tweede Wêreldoorlog in Nederland en die rol van die werk van W.F. Hermans", prof Siegfried Huigen
15 Augustus
"Woordeboekportale en die organisasie van die leksikografiese proses", Prof Stefan Engelberg (Institut für Deutsche Sprache)
23 Mei
"Oor die skryfproses, historiese romans, Coenraad de Buys en nog wat", Dr Willem Anker in gesprek met dr Desmond Painter (Departement Sielkunde)​
1April
"Opvoedkundige tolking in die Regsfakulteit: Die impak op onderrig en leer", Carmen Brewis