Om
ons eeufeesjaar te vier, het ons ’n spesiale reeks gesprekke deur
oudkollegas en oudstudente van die Departement Afrikaans en Nederlands.
2022
10 November
| Me Lenelle Foster praat met prof Rufus Gouws oor van die maniere waarop die Departement oor die afgelope vyftig jaar – sedert sy studentedae – verander het
|
20 October
| Prof Andries Visagie praat met prof Louise Viljoen oor haar jongste werk en navorsing
|
15 September
|
"Van ASK via AA tot VER[r]AS", Prof Ronel Foster
|