Die HB Thom Teater en Drama gebou is tans besig met nodige opknappingswerk. Die teater is nie beskikbaar vir verhurings nie. Besoek ons gerus in ons tydelike ruimte op die derde vloer in die Eikestad Winkelsenstrum.