Afrikaans & Dutch
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Gebeure

​​Gebeure om die draai in 2024


24 April

Stellenbosch-kampusAnne Frank in vertaling
Dr Paola Gentile (Universiteit van Triëst) bied ’n lesing oor vertalings van Anne Frank se bekende dagboek aan.
Slegs op uitnodiging.
25 April
13:10-14:00
Letter 693 en aanlynsMiddaguurgesprek: Italianers leer Nederlands
Dr Paola Gentile (Universiteit van Triëst) praat met prof Ilse Feinauer oor hoe sy, as eerstetaalspreker van Italiaans, vir haar Italiaanse studente Nederlands leer.


Ikoon Spesiale lesing.png

DJ Opperman-gedenklesing

Tweejaarlikse gedenklesing ter nagedagtenis van die akademikus, dikter en kritikus prof DJ Opperman.

Ikoon Spesiale lesing.png

Fritz Ponelis-gedenklesing

Tweejaarlikse gedenklesing ter nagedagtenis van die taalkundige prof Fritz Ponelis.
Ikoon kollokwium.png

Kollokwium

Tweejaarlikse openbare gespreksgeleentheid om dialoog en debat aan te moedig.
Ikoon Middaguurgesprek.png

Middaguurgesprekke

Gesprekke en seminare oor taal, letterkunde, taalkunde boeke en nog meer.

Ikoon Verras.png

VER[r]AS

Die Departement se studentevereniging. Hulle is altyd met iets doenig.