Afrikaans & Dutch
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Voorgraadse modules

Oor ons voorgraadse modules


Die Departement Afrikaans en Nederlands bied voorgraads twee strome aan: Afrikaanse Taalverwerwing and Afrikaans en Nederlands. Afrikaanse Taalverwerwing is vir studente wat nie Afrikaans Huistaal op skool gehad het nie, maar wat belangstel om Afrikaanse taal en kultuur te bestudeer. Afrikaans en Nederlands is vir studente wat Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal op skool gehad het en wat Afrikaanse en Nederlandse letterkunde en taalkunde wil bestudeer.



Hoe om jou module te kies

Wil jy Afrikaans studeer maar jy weet nie watter module om te kies nie? Dink aan jou Afrikaanse taalvaardigheidsvlak en kies die module wat die beste daarby pas.


Geen opleiding in Afrikaans nie
OF
Afrikaans Tweede Addisionele Taal
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
EN
Nie ’n moedertaalspreker nie
Afrikaans Huistaal
OF
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Ikoon Pyl 3.pngIkoon Pyl 3.pngIkoon Pyl 3.png
Afrikaanse Taalverwerwing 178
(vir vreemdetaalsprekers)
Afrikaanse Taalverwerwing 188
(vir tweedetaalsprekers)
Afrikaans en Nederlands 178


Afrikaanse Taalverwerwing

Wil jy jou kennis van Afrikaanse taal en kultuur verbeter? Klik op die blokke hieronder om meer te uit te vind.

Let daarop dat Afrikaanse Taalverwerwing 288 (vir vreemdetaalsprekers) uitgefaseer is.

  
  
Description
  
  
  
  
Afrikaanse Taalverwerwing 178http://www.sun.ac.za/english/faculty/arts/afrikaans-dutch/PublishingImages/Afrikaans%20for%20foreign-language%20speakers.png
Slegs studente met geen opleiding in Afrikaans nie of wat Afrikaans Tweede Addisionele Taal geneem het. Kliek hier
https://www.sun.ac.za/afrikaans/faculty/arts/afrikaans-dutch/Documents/Moduleraamwerke/ATV_178_Afr_2023.pdf?d=weae9f26294f14e9e9d41aa460d0c8208In page navigation
Afrikaanse Taalverwerwing 188http://www.sun.ac.za/english/faculty/arts/afrikaans-dutch/PublishingImages/Afr%20Language%20Acquisition%20188.png
Slegs studente wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal geneem het. Kliek hier
https://www.sun.ac.za/afrikaans/faculty/arts/afrikaans-dutch/Documents/Moduleraamwerke/ATV_188_Afr_2023.pdf?d=w3df9bc438da34046958f7329e254d70cIn page navigation
Afrikaanse Taalverwerwing 288http://www.sun.ac.za/english/faculty/arts/afrikaans-dutch/PublishingImages/Afr%20Language%20Acquisition%20288A.png
Slegs studente wat Afrikaanse Taalverwerwing 188 geslaag het. Kliek hier
https://www.sun.ac.za/afrikaans/faculty/arts/afrikaans-dutch/Documents/Moduleraamwerke/ATV_288_Afr_2023.pdf?d=w811af2a5f62843188132412a1c684329In page navigation


Afrikaans en Nederlands

Hoekom sit jy nie jou naam neer om Afrikaanse en Nederlandse letterkunde en taalkunde te bestudeer nie? Klik op die blokke hieronder om meer te uit te vind.

As jy met nagraadse studie wil voortgaan, het jy sowel Afrikaans en Nederlands 318 en Afrikaans en Nederlands 348 nodig.

  
  
Description
  
  
  
  
Afrikaans en Nederlands 178http://www.sun.ac.za/english/faculty/arts/afrikaans-dutch/PublishingImages/AN178.png
Inleidende studie van die Afrikaanse taal- en letterkunde
https://www.sun.ac.za/afrikaans/faculty/arts/afrikaans-dutch/Documents/Moduleraamwerke/AN_178_Afr_2023.pdf?d=w018ce7c6951847c4aa831e7229e27e04In page navigation
Afrikaans en Nederlands 278http://www.sun.ac.za/english/faculty/arts/afrikaans-dutch/PublishingImages/AN278.png
Voortgesette studie van die Afrikaanse en Nederlandse taal- en letterkunde. Studente moes Afrikaans en Nederlands 178 geslaag het om vir hierdie module te registreer.
https://www.sun.ac.za/afrikaans/faculty/arts/afrikaans-dutch/Documents/Moduleraamwerke/AN_278_Afr_2023.pdf?d=wd2ad4c7b4a604fae9922e5fdf0654cc7In page navigation
Afrikaans en Nederlands 318http://www.sun.ac.za/english/faculty/arts/afrikaans-dutch/PublishingImages/AN318.png
Gevorderde studie van die Afrikaanse en Nederlandse taal- en letterkunde. Studente moes Afrikaans en Nederlands 278 geslaag het om vir hierdie module te registreer.
https://www.sun.ac.za/afrikaans/faculty/arts/afrikaans-dutch/Documents/Moduleraamwerke/AN_318_Afr_2023.pdf?d=w4c85206fb92d44aa996c10b8cb34737eIn page navigation
Afrikaans en Nederlands 348http://www.sun.ac.za/english/faculty/arts/afrikaans-dutch/PublishingImages/AN348.png
Gevorderde studie van die Afrikaanse en Nederlandse taal- en letterkunde. Studente moes Afrikaans en Nederlands 278 geslaag het om vir hierdie module te registreer.
https://www.sun.ac.za/afrikaans/faculty/arts/afrikaans-dutch/Documents/Moduleraamwerke/AN_348_Afr_2023.pdf?d=wbe6ee73f841e459a8168ed1e34e2c2a8In page navigation