Journalism
Welkom by Universiteit Stellenbosch

PhD

​​

​Code 38725 978 (360)​​

Toelatings- en keuringsvereistes​

Toelating tot die PhD-program in Joernalistiek moet die student in besit wees van 'n erkende Master graad in Joernalistiek of Kommunikasie of 'n toepaslike kwalifikasie wat aanvaarbaar binne die riglyne van die Universiteit. Toelating tot doktorale studies sal oorweeg word op grond van 'n navorsingsvoorstel.​

Programstruktuur en -inhoud​

Die skryf van 'n verhandeling. Raadpleeg Deel 1 ( Algemeen) van die Jaarboek .​

Komponente van die module​

Verpligte module​

38725 Journalism 978 (360) (A/E)

Assessering​

Die tesis word geëksamineer ooreenkomstig die Universiteit se toelatingsbeleid..​

Navrae​​​​

Program-sameroeper: Prof L Rabe, lrabe@sun.ac.za

Indien verdere inligting rakende enige van die kursusse verlang word, kontak gerus die Departement Joernalistiek by: Departement Joernalistiek, Universiteit van Stellenbosch, Privaatsak X1, Matieland, 7602 of skakel (021) 808-3488. U kan ook die Departement kom besoek by Protea Huis, Crozierstraat 26, Stellenbosch of stuur e-pos.​






​​