Journalism
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Global Media Journal


Die wêreldwye netwerk van kommunikasie-geleerdes

Die bestendige doel van Global Media Journal is om diverse belange van die media en joernalistieke vakkundiges, navorsers, onderwysers, studente en instellings wat betrokke is in die internasionale aktiwiteite, veral kommunikasie, aan te spreek.​ 

Global Media Journal - African Edition, geborg deur Universiteit Stellenbosch, Suid-Afrika, en onder redaksie van Gabriël J. Botma​.

​Aanlyn beskikbaar​ by http://globalmedia.journals.ac.za