SPiL aanvaar alle voorleggings rakende alle aspekte van taalwetenskap (formele asook toegepaste), en SPiL Plus (i) fokus nie-eksklusief op taalwetenskaplike onderwerpe wat te doene het met Afrikaans, (ii) is gebruik vir die publikasie van monografieë, en (iii) word gereeld benader om te dien as 'n voertuig vir die publikasie van konferensie verrigtinge deur 'n verskeidenheid van institusies en departemente met 'n taalwetenskaplike verband.
Die twee joernale is toenemend die verkiesde forum vir taalwetenskaplike publikasies binne Suid-Afrika.
Redakteurs:
Dr J Oosthuizen Dr F Southwood Prof C Anthonissen Dr K Huddlestone
Tydskrifbestuurder: Dr K Huddlestone | Redaksionele Raad: Prof E Alant (Universiteit van Pretoria) Dr T Biberauer (Cambridge Universiteit) Prof Roger Lass (Universiteit van Kaapstad) Prof R Mesthrie (Universiteit van Kaapstad)) Prof P Mülhäusler (Universiteit van Adelaide) Prof P Roberge (Universiteit van North Carolina) Prof PAM Seuren (Max Planck Instituut, Nijmegen) Prof J Zeller (Universiteit van Kwa-Zulu Natal) | |
Die voorlegging van bydraes, kommentaar rakende artikels (in Engels of Afrikaans) asook versoeke om op die adreslys te verskyn kan aanlyn gedoen word.