MA Klassieke Letterkunde (Stellenbosch), PhD Klassieke Letterkunde (Stellenbosch)
Lektor
Onderrigspesialisasie
Latynse taal en letterkunde; Vroue in die Romeinse wêreld; Klassieke liefdespoësie
Navorsingspesialisasie
Latynse letterkunde van die Goue Era (Catullus, Vergilius, Ovidius)
Huidige navorsingsprojekte
Identiteit in die digkuns van Catullus
Akademiese diens/Gemeenskapsinteraksie
Departementele verteenwoordiger op die Onderrig- en Leerkomitee asook die Onderrigontwikkelingskomitee (2013-tans); vryskutvertaler (Latyn, Afrikaans en Engels); taalkonsultant (Latyn); redaksieraad van die joernaal
Akroterion
Toekennings
Mellon Akademiese Personeel Ontwikkelingsprogram Toekenning (2014);
Rektorstoekenning (Eerstejaarsakademie): Erkenning aan dosent wat die grootste impak op 'n eerstejaarstudent gehad het (Stellenbosch) (2013); Klassieke Vereniging van Suid-Afrika Vertalingstoekenning: Eerste prys vir die Afrikaanse vertaling van Vergilius se eerste
Ecloga (2011); Sheelagh Fitzpatrick de Vries Beurs vir nagraadse studie in Latyn (2011); Rektorstoekenning (Eerstejaarsakademie): Erkenning aan dosent wat die grootste impak op 'n eerstejaarstudent gehad het (Stellenbosch) (2009)
Geselekteerde publikasies