pgstudies
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​PROGRAMAANBOD & GEPAARDGAANDE SLUITINGSDSATUMS​

​As ’n nagraadse kandidaat, kan jy tot en met drie programme by jou aansoek insluit. Maak asseblief seker dat jy voldoen aan die minimum toelatingsvereistes van ál drie programme waarin jy belang stel.

Jou toelatingsaansoek vir ’n nagraadse graadprogram sal  SLEGS verwerk word indien jy ’n voltooide aansoekvorm en ál jou stawende dokumente ​voor voor die sluitingsdatum van ​​​die program indien​. 

Die Sentrale Aansoekkantoor sal dan jou aansoek nagaan, en kontroleer of jou dokumente in orde is. Klik hier vir ’n aanbieding oor akademiese kwalifikasies en stawende dokumente​​.​


PROGRAMAANBOD

​As jy op die ​hiperskakels in die tabel hieronder klik, sal jy na die betrokke programinligting kan kyk.


SLUITINGSDATUMS​

 Intern​asionaal      Suid- Afrika​​​

​​​​Program​​​
Departe​me​nt
​Sluiti​ng​​​sdatum
​​​Sluitingsdatum

doktoraleprogramme

PhD (Afrikaans en Nederlands)
Afrikaans en Nederlands​
​30 Nov 2025
​30 Nov 2025​
PhD (Afrikatale)
Afrikatale
​30 Nov 2025
​30 Nov 2025
PhD (Algemene Taalwetenskap)
Algemene Taalwetenskap
​30 Nov 2025
​30 Nov 2025
​PhD (Antieke Kulture)
Antieke Studie
​​30 Nov 2025
​​30 Nov 2025
PhD (Antieke Tale)
​​Antieke Studie
​30 Nov 2025
​​30 Nov 2025​
​PhD (Besluitneming en Kennisdinamika)
​​Inligtingwetenskap
​​30 Nov 2025
​​30 Nov 2025
​​PhD (Drama- en Teaterstudie)
Drama
​​30 Nov 2025
​​30 Nov 2025
PhD (Duits)
Moderne Vreemde Tale
​30 Nov 2025
​​30 Nov 2025
​PhD (Engels)
​Engels
​​30 Nov 2025
​​30 Nov 2025
​PhD (Evaluasiestudie)​
Navorsing oor Evaluasie, Wetenskap en Tegnologie (SENWET)
​31 Aug 2025
​31 Aug 2025
PhD (Filosofie)
​Filosofie
​30 Sept 2025
​30 Nov 2025
PhD (Frans)
​​Moderne Vreemde Tale
​​30 Nov 2025
​​30 Nov 2025
PhD (Geografie en Omgewingstudie)
Geografie en Omgewingstudie
​31 Aug 2025
​31 Okt 2025
​PhD (Geskiedenis)
Geskiedenis​
​31 Mrt 2026
​31 Mrt 2026
​PhD (Interdissiplinêre Kunsstudie) ​
​Africa Open Instituut vir Musiek, Navorsing en Innovasie 
​31 Okt 2025
​31 Okt 2025
PhD (Joernalistiek)
Joernalistiek
01 Jun 2025
​01 Jun 2025
PhD (Leksikografie)
Afrikaans en Nederlands​
​30 Nov 2025
​​​30 Nov 2025​
​PhD (Kreatiewe Skryfkunde​
Afrikaans en Nederlands​
​31 Aug 2025       
​30 Nov 2025
PhD (Maatskaplike Werk)
Maatskaplike Werk
​30 Aug 2025
​30 Aug 2025
​PhD (Musiek)
Musiek
​​30 Nov 2025
​​30 Nov 2025
​​PhD (Politieke Wetenskap)
Politieke Wetenskap
​30 Nov 2025
​30 Nov 2025
​PhD (Sielkunde)
Sielkunde
​​30 Nov 2025
​​30 Nov 2025
PhD (Sosiaalwetenskaplike Metodes)​
Sosiologie en Sosiale Antropologie
​​30 Nov 2025
​​30 Nov 2025
PhD (Sosiale Antropologie)
Sosiologie en Sosiale Antropologie
​​30 Nov 2025
​​30 Nov 2025
PhD (Sosio-Informaktika)
​​Inligtingwetenskap
​​30 Nov 2024
​​30 Nov 2024
PhD (Sosiologie)
Sosiologie en Sosiale Antropologie
​​30 Nov 2025
​​30 Nov 2025
PhD (Stads- en Streekbeplanning)
Geografie en Omgewingstudie
​31 Okt 2025
​31 Okt 2025
PhD (Stedelike en Streekwetenskap)
Geografie en Omgewingstudie
​31 Okt 2025
​31 Okt 2025
​PhD (Studie van Wetenskap en Tegnologie)
Navorsing oor Evaluasie, Wetenskap en Tegnologie (SENWET)
​31 Aug 2025
​30 Sept 2025
​PhD (Toegepaste Etiek)
​​​​Fi​losofie
​30 Sept 2025
​30 Nov 2025
​PhD (Vergelykende Letterkunde)
​​Moderne Vreemde Tale
​​30 Nov 2025
​​30 Nov 2025
​PhD (Vertaling)
Afrikaans en Nederlands​
​​30 Nov 2025
​​30 Nov 2025
PhD (Visuele Ku​nste)​
​Visuele Kunste​
​​30 Nov 2025
​​30 Nov 2025

​​

Aansoekproses