pgstudies
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​PROGRAMAANBOD & GEPAARDGAANDE SLUITINGSDSATUMS​

​As ’n nagraadse kandidaat, kan jy tot en met drie programme by jou aansoek insluit. Maak asseblief seker dat jy voldoen aan die minimum toelatingsvereistes van ál drie programme waarin jy belang stel.

Jou toelatingsaansoek vir ’n nagraadse graadprogram sal  SLEGS verwerk word indien jy ’n voltooide aansoekvorm en ál jou stawende dokumente ​voor voor die sluitingsdatum van ​​​die program indien​. 

Die Sentrale Aansoekkantoor sal dan jou aansoek nagaan, en kontroleer of jou dokumente i​n orde is. Klik hier vir ’n aanbieding oor akademiese kwalifikasies en stawende dokumente​​.​


PROGRAMAANBOD

​As jy op die ​hiperskakels in die tabel hieronder klik, sal jy na die betrokke programinligting kan kyk.


SLUITINGSDATUMS​

 Intern​asionaal      Suid- Afrika​​​

​​​​Pro​gram​​​
Departe​me​nt
​Sluiti​ng​​​sdatum
​​​Sluitingsdatum

NAGRAADSE DIPLOMAprogramme

NGDip (Filmmusiek)​
Musiek​
​30 Sept 2023
​​30 Nov 2023
NGDip (Interkulturele Kommunikasie)
Algemene Taalwetenskap
​Nie aangebied vir 2024-inname nie​

NGDip (Kennis- en Ingligtingstelselbestuur)
Inligtingswetenskap
​30 Sept 2023
​31 Okt 2023
​NGDip (Monitering en Evaluering)
Navorsing oor Evaluasie, Wetenskap en Tegnologie (SENWET)
​31 Aug 2023
​30 Sept 2023
NGDip (Musiektegnologie)
Musiek
​​​30 Sept 2023
​30 Nov 2023
NGDip (Navorsingsbestuur en- administrasie)
Navorsing oor Evaluasie, Wetenskap en Tegnologie (SENWET)
​​​​31 Aug 2023​
​​30 Sept 2023
NGDip (Openbare Geestesgesondheid)
Sielkunde
​​​​​Tans nie aangebied nie
NGDip (Ramprisikostudie en
-ontwikkeling
)
Ramp- en Risiko-reduksie (RADAR)
​30 Aug 2023
15 Nov 2023
NGDip (Sosiaalwetenskaplike Metodes)
Sosiologie en Sosiale Antropologie
​​​Nie aangebied vir 2024-inname nie​
NGDip (Tegnologie vir Taalaanleer)
Moderne Vreemde Tale
​​​Nie aangebied vir 2024-inname nie

​NGDip (Toegepaste Etiek)
Filosofie​
​30 Sept 2023
​​30 Nov 2023
NGDip (Transdissiplinêre Gesondheids- en Ontwikkelingstudie)​
Sosiologie en Sosiale Antropologie
​30 Sept 2023
​​​​​30 Nov 2023​
NGDip (Tweedetaalstudie)​
Algemene Taalwetenskap
​30 Sept 2023
​​​​30 Nov 2023


Aansoekproses