pgstudies
Welkom by Universiteit Stellenbosch

NAGRAADSE Studies​​

      registrasie by die us

​​​​​​​​​​​​​​​​​​

INSKRYWING AAN DIE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH


​​toelating​​


Die Universiteit Stellenbosch laat studente toe nadat die betrokke akademiese departement ’n student se formele aansoek goedgekeur het
​.​

registrasie

Registrasie geskied normaalweg in Januarie elke jaar. In sommige magister- en doktorale programme word tweedesemesterregistrasie in Julie toegelaat.​

Alle studente moet seker maak dat hulle aan alle vereistes voldoen voordat hulle registreer. Wees gereed om by aankoms die volgende stawende dokumente te voorsien​​:

  • Bewys van betaling/studiefinansiering;
  • Bewys van toelating (brief van die betrokke fakulteit/departement);
  • Oorspronklike akademiese transkripte en gepaardgaande graadsertifikate (sluit vorige kwalifikasies van die Universiteit Stellenbosch uit).​​​​​​​​​​​​​​​​​

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​