nagraadse Studies
engels-taalvaardigheidsvereistes
Internasionale kandidate wat hulle kwalifikasies behaal het aan tersiêre instellings waar Engels nié die onderrigtaal is nie, moet bewys lewer van hulle Engels-taalvaardigheid.
Hierdie bewys moet jou aansoek vergesel, en moenie ouer wees as 24 maande nie.
Die minimum Engels-taalvaardigheidsvereistes en erkende taaltoetse vir toelating tot die Universiteit Stellenbosch se nagraadse graadprogramme is soos volg:
Minimum Engels-taalvaardigheids-vereistes
|
C1 |
CAE |
6.5 (minimum van 6 in alle bane)
|
79 |
213 |
550 |
76 - 84 |