pgstudies
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​PROGRAMAANBOD & GEPAARDGAANDE SLUITINGSDSATUMS​

​As ’n nagraadse kandidaat, kan jy tot en met drie programme by jou aansoek insluit. Maak asseblief seker dat jy voldoen aan die minimum toelatingsvereistes van ál drie programme waarin jy belang stel.

Jou toelatingsaansoek vir ’n nagraadse graadprogram sal  SLEGS verwerk word indien jy ’n voltooide aansoekvorm en ál jou stawende dokumente ​voor voor die sluitingsdatum van die program indien​. 

Die Sentrale Aansoekkantoor sal dan jou aansoek nagaan, en kontroleer of jou dokumente in orde is. Klik hier vir ’n aanbieding oor akademiese kwalifikasies en stawende dokumente​​.​


PROGRAMAANBOD

​As jy op die ​hiperskakels in die tabel hieronder klik, sal jy na die betrokke programinligting kan kyk.


SLUITINGSDATUMS​

 Intern​asionaal      Suid- Afrika​​​

​​​​Program​​​
Departe​me​nt
​Sluiti​ng​​​sdatum
​​​Sluitingsdatum

MAGISTERPROGRAMME​​​

​​​​​​​​​​​​​​​​​​Magister​​grade
M in Maatskaplike Werk​
Maatskaplike Werk
​31 Aug 2022
​31 Aug 2022
M in Stads- en Streeksbeplanning
Geografie en Omgewingstudie
​31 Aug 2022
​​31 Okt 2022
​​​​​​​​​​​​​​​​Magister in die Lettere en Wysbegeerte (MA) 
MA (Afrikaans en Nederlands)
Afrikaans en Nederlands
31 Aug 2022
31 Okt 2022
MA (Afrikatale)
Afrikatale
​30 Nov 2022
​30 Nov 2022
MA (Afrikatale vir Professionele Kontekste)
Afrikatale
​30 Nov 2022
​​30 Nov 2022
MA (Algemene Taalwetenskap)
​Algemene Taalwetenskap
​30 Aug 2022
​30 Nov 2022
MA (Antieke Kulture)
Antieke Stu​die
30 Aug 2022
31 Okt 2022
​MA (Antieke Tale)
Antieke Studie
31 Aug 2022
​31 Okt 2022
MA (Drama- en Teaterstudie)
​Drama​
​31 Aug 2022
​​31 Okt 2022
MA (Duits)
Moderne Vreemde Tale
​31 Aug 2022
​30 Nov 2022​
MA (Engels)
Engels
​31 Aug 2022
​30 Nov 2022
MA (Filosofie)
​Filosofie
​31 Aug 2022
30 Nov 2022​
​MA (Frans)
Moderne Vreemde Tale
​​31 Aug 2022
​​30 Nov 2022
​​MA (Geografie en Omgewingstudie)
Geografie en Omgewingstudie
​31 Aug 2022
​31 Okt 2022
MA (Geografiese Inligtingstelsels)
Geografie en Omgewingstudie
​31 Aug 2022
​31 Okt 2022
​MA (Geskiedenis)
Geskiedenis
​31 Aug 2022
​31 Okt 2022
​​MA (Joernalistiek)
Joernalistiek​
​31 Aug 2022
​31 Aug 2022
MA (Interkulturele Kommunikasie)
Algemene Taalwetenskap
​30 Aug 2022
​30 Nov 2022
MA (Internasionale Studie)
​​Politieke Wetenskap
​Nie aangebied vir 2023-inname nie
MA (Kliniese Sielkunde)
Sielkunde
​30Mei 2022
​30 Mei 2022
MA (Kreatiewe Skryfkunde)
Afrikaans en Nederlands
​30 Sept 2022
30 Sept 2022
MA (Leksikogafie)
Afrikaans en Nederlands
31 Aug 2022
​​31 Okt 2022
MA (Openbare Sosiologie en Antropologie)
Sosiologie en Sosiale Antropol​​ogie
​31 Okt 2022
30 Nov 2022
MA (Politieke Wetenskap)
Politieke Wetenskap
​31 Aug 2022
​31 Aug 2022
​​MA (Sielkunde)
Sielkunde
​31 Aug 2022
​31 Okt 2022
MA (Sosiaalwetenskaplike Metodes)
Sosiologie en Sosiale Antropologie
​31 Okt 2022
​30 Nov 2022
MA (Sosiale Antropologie)
Sosiologie en Sosiale Antropologie
​31 Okt 2022
​30 Nov 2022
MA (Sosio-Informatika)
Inligtingswetenskap
30 Sept 2022
31 Okt 2022
MA (Sosiologie)
Sosiologie en Sosiale Antropologie
​31 Okt 2022
​30 Nov 2022
MA (Tegnologie vir Taalaanleer)
Moderne Vreemde Tale
​​Nie aangebied vir 2023-inname nie

MA (Tweedetaalstudie)
Algemene Taalwetenskap
​30 Aug 2022
​30 Nov 2022
MA (Vertaling)
Afrikaans en Nederlands
​31 Aug 2022
31 Okt 2022​
MA (Visuele Kunste)
Visuele Kunste
​​31 Okt 2022
30 Nov 2022
MA (Visuele Kunste: Kunsonderwys)
Visuele Kunste
​31 Aug 2022
​30 Nov 2022
​MA (Visuele Studie)​
Visuele Kunste
​31 Aug 2022
​30 Nov 2022
Magister in die Musiek​ (MMus)
MMus
Musiek​
​31 Aug 2022
​​30 Nov 2022​
Magister in die Wysbegeerte (MPhil)
MPhil (Besluitneming en Kennisdinamika)
​Inligtingswetenskap

​30 Sept 2022
31 Okt 2022
MPhil (Filmmusiek)
Musiek​
​30 Sept 2022
​30 Nov 2022
MPhil (Inligting- en Kennisbestuur)
​Inligtingswetenskap
​30 Sept 2022
31 Okt 2022
MPhil (Musiektegnologie)
Musiek​
​30 Sept 2022
​30 Nov 2022
​MPhil (Monitering en Evaluering)
Navorsing oor Evaluasie, Wetenskap en Tegnologie (SENWET)
​31 Aug 2022
​30 Sept 2022
MPhil (Openbare Geestesgesondheid)
Sielkunde
31 Aug 2022​​31 Aug 2022
MPhil (Ramprisiko-wetenskap en -ontwikkeling)
Ramp- en Risiko-reduksie (RADAR)
​31 Aug 2022
​31 Okt 2022
MPhil (Stedelike en Streekwetenskap)
​​Geografie en Omgewingstudie
​​31 Aug 2022
31 Okt 2022
MPhil (Studie van Wetenskap en Tegnologie)
Navorsing oor Evaluasie, Wetenskap en Tegnologie (SENWET)
​31 Aug 2022
​​30 Sept 2022
MPhil (Toegepaste Etiek)
*slegs elke twee jaar aangebied
Volgende inname: 2023
Filosofie
​​Kontak die departement direk

MPhil (Transdissiplinêre Gesondheids- en Ontwikkelingstudie)​​​
     Kurseswerk-opsie 
     Voltesis-opsie​
Sosiologie en Sosiale Antropologie



31 Aug 2022
31 Okt 2022



30 Nov 2022
30 Nov 2022


Aansoekproses