Natuurwettenskappe
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Loopbane in die Natuurwetenskappe

​​​​​​​​

​​Oorweeg jy dit om 'n loopbaan in die Natuurwetenskappe te volg, maar jy is onseker oor die loopbaanopsies wat daar is? Op hierdie blad wys ons jou waar en hoe ons BSc-alumni interessante loopbane gevind het in hulle onderskeie velde. Hulle gee ook raad oor wat hulle ánders sou doen as hulle weer student moes wees.

Ons moedig al ons studente aan om hulle BSc-graad met 'n nagraadse kwalifikasie op te volg. Dit sal jou in staat stel om erkenning te kry (en registrasie waar nodig)  as 'n professionele wetenskaplike. Indien jy een van ons alumni is en jou storie met ons wil deel, kontak ons asseblief. Stuur e-pos.


            Physical science.png                                                         Biological science.png                                                              Mathematical science.png

Fisiese Wetenskappe ​​​​               Biologiese Wetenskappe            Wiskundige Wetenskappe

 

Fisiese Wetenskappe​

(Chemie; Aardwetenskappe; GeoInformatika; Fisika) ​​

  
  
Description
  
  
  
  
BSc Fisikahttp://www.sun.ac.za/english/faculty/science/departmentimages/Alumni%20profiles/Milton%20van%20Rooy%20170.png
Jy hoef nie Einstein te wees om met neutrino’s te werk
http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=5350In page navigation
BSc Aardwetenskaphttp://www.sun.ac.za/english/faculty/science/departmentimages/Alumni%20profiles/Zipho%20Tyoda%20170.png
Ontwikkeling van SA se aardwaarnemingsindustrie is sy passie
http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=2892In page navigation
BSc Chemie en Polimeerwetenskaphttp://www.sun.ac.za/english/faculty/science/departmentimages/Alumni%20profiles/Roxanne%20Dode%20170.png
Met dié werk sal jy nooit verveeld wees nie sê BSc-alumnus
http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=2707In page navigation
HonsBSc in Polimeerwetenskaphttp://www.sun.ac.za/english/faculty/science/departmentimages/Alumni%20profiles/James%20McCleary%20170.png
Enige chemikus se droomwerk
http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=1999In page navigation

​​
Biologiese Wetenskappe 
​(Biodiversiteit en Ekologie; Menslike Lewenswetenskappe; Molekulêre Biologie en Biotegnologie; Sportwetenskap)

  
  
Description
  
  
  
  
BSc Biodiversiteit en Ekologiehttp://www.sun.ac.za/english/faculty/science/departmentimages/Alumni%20profiles/Dewidine%20vd%20Colff%20170.png
”Ek is in my element in die natuur”
http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=3027In page navigation
BSc Molekulêre Biologie en Biotegnologiehttp://www.sun.ac.za/english/faculty/science/departmentimages/Alumni%20profiles/Chantelle%20Pretoius%20170.png
Biochemie-student nou bestuurder by biomediese firma
http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=2128In page navigation
BSc Molekulêre Biologie en Biotegnologiehttp://www.sun.ac.za/english/faculty/science/departmentimages/Alumni%20profiles/Marko%20Victor%20170.png
"Met 'n BSc-kwalifikasie kan jy nie verkeerd gaan nie," sê BSc-alumnus
http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=3593In page navigation
BSc Menslike Lewenswetenskappehttp://www.sun.ac.za/english/faculty/science/departmentimages/Alumni%20profiles/Eugene%20pretorius%20170.png
Van BSc tot kliniese navorsingsgenoot
http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=4098In page navigation

​​

Wiskun​dige Wetenskappe​

(Biowiskunde; Wiskunde; Rekenaarwetenskap; Finansiële Wis​kunde; Toegepaste Wiskunde; Wiskundige Statistiek; Operasionele Navorsing; Abstrakte Wiskunde)

  
  
Description
  
  
  
  
PhD Toegpaste Wiskundehttp://www.sun.ac.za/english/faculty/science/departmentimages/Alumni%20profiles/McEllory%20170.png
US alumnus besit "innoverendste besigheid in Wes-Kaap"
http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=4454In page navigation
Stroom Rekenaarwetenskaphttp://www.sun.ac.za/english/faculty/science/departmentimages/Alumni%20profiles/Carl%20Crous%20170.png
Werk internasionaal met 'n BSc in Rekenaarwetenskap
http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=1780In page navigation
Stroom Rekenaarwetenskaphttp://www.sun.ac.za/english/faculty/science/departmentimages/Alumni%20profiles/Morne%20Chamberlain_170.png
Droomwerk: sagteware-ontwikkelaar by BlackGinger
http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=1867In page navigation
MSc in Wiskundehttp://www.sun.ac.za/english/faculty/science/departmentimages/Alumni%20profiles/Vangaindrano%20170.png
Die eksaktheid van Wiskunde inspireer
http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=3941In page navigation

​​

​​Soek jy werk?