Aansoekdatums vir 2025
Alle aansoeke open Maandag 1 April 2024. Let asseblief op die finale aansoekdatum vir elke program.
Klik HIER vir ’n gids tot nagraadse aansoeke. Klik HIER om op SUNStudent aansoek te doen. |
Honneurs in Afrikaans en Nederlands
Honneurs in TaalpraktykInternasionale studente
|
Honneurs in Afrikaans en Nederlands
Honneurs in Taalpraktyk SA-studente
|
Doen voor Saterdag 31 Augustus 2024 aansoek
| Apply before Donderdag 31 Oktober 2024 aansoek
|
Honneursprogramme in die Department
Klik op die programname hier onder om die jongste inligting oor programvereistes en die kontakbesonderhede van die verskillende programkoördineerders te bekom.
| | | |
| | Toelatingstoetsdatums word binnekort bekend gemaak. Kom kyk gou weer! | |
Personeel en honneursstudente by 2022 se honneursdagminikongres te Stias.