Afrikaans & Dutch
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Eeufeesgesprekke

Om ons eeufeesjaar te vier, het ons ’n spesiale reeks gesprekke deur oudkollegas en oudstudente van die Departement Afrikaans en Nederlands.


2022

10 November
Me Lenelle Foster praat met prof Rufus Gouws oor van die maniere waarop die Departement oor die afgelope vyftig jaar – sedert sy studentedae – verander het
20 October
Prof Andries Visagie praat met prof Louise Viljoen oor haar jongste werk en navorsing
15 September
"Van ASK via AA tot VER[r]AS", Prof Ronel Foster


Eeufees lank.png