pgstudies
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​PROGRAMAANBOD & GEPAARDGAANDE SLUITINGSDSATUMS​

​As ’n nagraadse kandidaat, kan jy tot en met drie programme by jou aansoek insluit. Maak asseblief seker dat jy voldoen aan die minimum toelatingsvereistes van ál drie programme​​​ waarin jy belang stel.

Jou toelatingsaansoek vir ’n nagraadse graadprogram sal  SLEGS verwerk word indien jy ’n voltooide aansoekvorm en ál jou stawende dokumente ​voor voor die sluitingsdatum van die program indien​. 

Die Sentrale Aansoekkantoor sal dan jou aansoek nagaan, en kontroleer of jou dokumente in orde is. Klik hier vir ’n aanbieding oor akademiese kwalifikasies en stawende dokumente​​.​

Let wel: Sommige programme mag vereis dat aansoekers 'n voornemende studieleier​ raadpleeg wat aktief is in die betrokke navorsingsveld, voordat 'n formele aansoek by die Universiteit Stellenbosch (US) ingedien word. Aansoekers benodig 'n brief van hul studieleier wat hul bereidwilligheid bevestig om as 'n studieleier op te tree, voordat 'n aansoek ingedien word. Klik hier vir inligting oor stawende dokumente.​

Party programme val oor twee fakulteite. Dít impliseer dat die program in die Fakulteit Natuurwetenskappe gesetel is, maar deur ’n verbandhoudende departement in ’n ander fakulteit aangebied word​. 

​​

PRogramaanboad

​As jy op die ​hiperskakels in die tabel hieronder klik, sal jy na die betrokke programinligting kan kyk​.


SLUITINGSDATUMS

 Internasionaal      Suid-Afrika​​​​

​​​​Prog​ra​​m​​
​​De​​partement
​Sluitingsdatum
​​​Sluitingsdatum 

magisterprogrammE


MSc (Aardwetenskappe)
Aardwetenskappe​
​​31 Mrt 2024
​​31 Mrt 2024
MSc (Biochemie)​
Biochemie​​​​31 Mrt 2024
​​​​31 Mrt 2024
MSc (Bioinformatika en Berekeningsbiologie)
Sentrum vir Bioinformatika en Berekeningsbiologie
​​​​31 Mrt 2024
​​​​31 Mrt 2024
MSc (Chemie)
Chemie en Polimeerwetenskap​
​​​​31 Mrt 2024
​​​31 Mrt 2024

MSc (Dierkunde​)
Plant- en Dierkunde
​31 Mrt 2024
​31 Mrt 2024
MSc (Fisika)
Fisika
​​​31 Mrt 2024
​​​31 Mrt 2024
MSc in Fisiese en Wiskundige Analise​
Fisika
​​​31 Mrt 2024
​31 Mrt 2024
MSc (Fisiologiese Wetenskappe)
Fisiologiese Wetenskappe
​​​31 Mrt 2024
​​​​31 Mrt 2024

MSc (Masjienleer en Kunsmatige Intelligensie​)
Wiskundige Wetenskappe: Toegepaste Wiskunde
​31 Okt 2023
​31 Okt 2023
MSc (Mikrobiologie)
Mikrobiologie
​​​31 Mrt 2024
​​​​31 Mrt 2024
MSc (Oefeningwetenskap)
Fisiologiese Wetenskappe
​​Kontak die departement direk​
MSc (Plantkunde)
Plant- en Dierkunde
​31 Mrt 2024
​31 Mrt 2024
MSc (Polimeerwetenskap)
Chemie en Polimeerwetenskap​
​​​31 Mrt 2024
​​​31 Mrt 2024​
MSc (Rekenaarwetenskap)
Wiskundige Wetenskappe: Rekenaarwetenskap
31 Mrt 2024
31 Mrt 2024

MSc (Toegepaste Wiskunde)
Wiskundige Wetenskappe: Toegepaste Wiskunde
​31 Mrt 2024​
​31 Mrt 2024​​
​MSc (Wiskunde)
Wiskundige Wetenskappe: Wiskunde​​
​31 Mrt 2024
​31 Mrt 2024
​MSc (Wiskundige Wetenskappe)
Wiskundige ​Wetenskappe: Afrika Instituut vir Wiskundige Wetenskappe (AIMS)
​​31 Mrt 2024                     31 Mrt 2024


​​Honneursprogramme in ander fakulteite

​​AGRIwetenskappe

MSc (Entomologie)
Bewaringsekologie en Entomologie
Nie aangebied vir 2024-inname nie
MSc (Genetika)
Genetika​
Nie aangebied vir 2024-inname nie
MSc​ (Plantbiotegnologie)
Genetika​
31 Okt 2023
​31 Okt 2023
MSc​ (Wynbiotegnologie)
Wingerd- en Wynkunde:
Suid-Afrikaanse Wingerd- en Wynnavorsingsinstituut​

14 Sept 2023

31 Oct 2023

Lettere en sosiale wetenskappe

​MSc (Geografie en Omgewingstudie​)
Geografi​e en Omgewingstudie
​​31 Okt 2023
​​31 Okt 2023
​MSc (GeoInformatika)

Geografi​e en Omgewingstudie
31 Okt 2023​
31 Okt 2023

Ekonomiese en bestuurswetenskappe​

MSc​ (Operasionele Navorsing)​
Logistiek
​30 Sept 2023
​​​31 Okt 2023
​​​
Aansoekproses