AFDELING WISKUNDE
Die Afdeling Wiskunde is verantwoordelik vir die onderrig van en navorsing oor suiwer Wiskunde. Die vakgebied berus op weetgierigheid. Ons navorsers put inspirasie uit wiskundige ingewikkeldheid, wat dan tot toepassings lei.
Die Afdeling is ook die tuiste van die Leerstoel in Wiskundige en Teoretiese Fisiese Biowetenskappe, wat deel is van die Suid-Afrikaanse Navorsingsleerstoelinisiatief (SARChI), sowel as die Afrika Instituut vir Wiskundige Wetenskappe (AIMS).
NAVORSINGSGEBIEDE
Nagraadse studente onderneem saam met akademici navorsing op die volgende gebiede:
- Algebra
- Algebraïese syferteorie en rekenkundige algebraïese geometrie
- Ontleding van algoritmes
- Kategoriese algebra
- Kategorieteorie en dualiteit
- Kombinatorika
- Aftellingsprobleme
- Funksionele ontleding
- Tralieteorie
- Wiskundige en teoretiese fisiese biowetenskappe
- Modelteorie
NAGRAADSE KWALIFIKASIESs
HONNEURSGRADE
MAGISTERGRADE
DOKTORALEGRADE