pgstudies
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​PROGRAMAANBOD & GEPAARDGAANDE SLUITINGSDSATUMS​

​As ’n nagraadse kandidaat, kan jy tot en met drie programme by jou aansoek insluit. Maak asseblief seker dat jy voldoen aan die minimum toelatingsvereistes van ál drie programme​​​ waarin jy belang stel.

Jou toelatingsaansoek vir ’n nagraadse graadprogram sal  SLEGS verwerk word indien jy ’n voltooide aansoekvorm en ál jou stawende dokumente ​voor voor die sluitingsdatum van die program indien​. 

Die Sentrale Aansoekkantoor sal dan jou aansoek nagaan, en kontroleer of jou dokumente in orde is. Klik hier vir ’n aanbieding oor akademiese kwalifikasies en stawende dokumente​​.​

Let wel: Sommige programme mag vereis dat aansoekers 'n voornemende promotor​​​ raadpleeg wat aktief is in die betrokke navorsingsveld, voordat 'n formele aansoek by die Universiteit Stellenbosch (US) ingedien word. Aansoekers benodig 'n brief van hul promotor wat hul bereidwilligheid bevestig om as 'n promotor op te tree, voordat 'n aansoek ingedien word. Klik hier vir inligting oor stawende dokumente.

Party programme val oor twee fakulteite. Dít impliseer dat die program in die Fakulteit Natuurwetenskappe gesetel is, maar deur ’n verbandhoudende departement in ’n ander fakulteit aangebied word​.

​​

PRogramaanboad

​As jy op die ​hiperskakels in die tabel hieronder klik, sal jy na die betrokke programinligting kan kyk​.


SLUITINGSDATUMS

 Internasionaal      Suid-Afrika​​​​

< PhD (Epidem​iologie)​
​​​​Prog​ra​​m​​
​​De​​partement
​Sluitingsdatum
​​​Sluitingsdatum 

DOKTORALEProgrammE


PhD (Aardwetenskappe)
Aardwetenskappe​
​​31 Mrt 2024
​​31 Mrt 2024
PhD (Biochemie)​
Biochemie​​​​31 Mrt 2024
​​​​31 Mrt 2024​
PhD (Bioinformatika en Berekeningsbiologie)
Sentrum vir Bioinformatika en Berekeningsbiologie
​​​​31 Mrt 2024
​​​​31 Mrt 2024
PhD (Chemie)
Chemie en Polimeerwetenskap​
​​​​31 Mrt 2024
31 Mrt 2024

​PhD​ (Dierkunde)
Plant- en Dierkunde
​31 Mrt 2024
​31 Mrt 2024
PhD (Fisika)
Fisika
​​​31 Mrt 2024
​​​31 Mrt 2024
PhD (Fisiologiese Wetenskappe)
Fisiologiese Wetenskappe
​​​31 Mrt 2024
​​​​31 Mrt 2024
PhD (Mikrobiologie)
Mikrobiologie
31 Mrt 2024
​​​​31 Mrt 2024
​PhD​ (Plantkunde​)
Plant- en Dierkunde
​31 Mrt 2024
​31 Mrt 2024
PhD (Polimeerwetenskap)
Chemie en Polimeerwetenskap​
​​​31 Mrt 2024
​​​31 Mrt 2024
PhD (Rekenaarwetenskap)
Wiskundige Wetenskappe: Rekenaarwetenskap
​​​31 Mrt 2024
​​​​31 Mrt 2024

PhD (Toegepaste Wiskunde)
Wiskundige Wetenskappe: Toegepaste Wiskunde
​31 Mrt 2024
​31 Mrt 2024
​PhD (Wiskunde)
Wiskundige Wetenskappe: Wiskunde​​
​31 Mrt 2024
31 Mrt 2024​​

​​Doktoraleprogramme in ander fakulteite

​​AGRIwetenskappe

PhD (Genetika)
Genetika​
Nie aangebied vir 2024-inname nie
PhD (Plantbi​​otegnologie)
Genetika​
​​31 Mrt 2024
​​31 Mrt 2024

Lettere en sosiale wetenskappe

PhD (Geografie en Omgewingstudie​)
Geografi​e en Omgewingstudie
​31 Okt 2023
​31 Okt 2023​​
​PhD (GeoInformatika)

Geografi​e en Omgewingstudie
31 Okt 2023
31 Okt 2023​

Ekonomiese en bestuurswetenskappe​

PhD (Operasionele Navorsing)​
Logistiek
​​30 Sept 2023​
​31 Okt 2023​​​
PhD (Wiskundige Statistiek)​
Statistiek en Aktuariële Wetenskap​
31 Mrt 2024
​​​31 Mrt 2024​

GENEESKUNDE EN GESONDHEIDSwetenskappe​

PhD (Epidemiology)​
Klik hier​
Nie aangebied vir 2024-inname nie
​​
Aansoekproses