Funksies
van die Raad
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch beheer hierdie openbare inrigting vir hoër onderwys behoudens die Wet op Hoër Onderwys en die institusionele statuut. Die volledige funksies en samestelling van die Raad word vervat in die Statuut van die Universiteit Stellenbosch.
US-raad: Samestelling soos op 13 Oktober 2023
Die US-Raad is saamgestel itv par 6 van die Statuut van die Universiteit
|
Raadslid |
Termyn vanaf |
Termyn tot |
Ekstern / Intern |
Rektor en Visekanselier | Prof WJS (Willem Johan Simon) de Villiers | 01.04.2020 | 31.03.2025 | Intern |
Viserektor aangewys deur Rektor | Prof HC (Hester Catharina) Klopper | 01.01.2023 | 31.12.2023 | Intern |
Uitvoerende Bedryfshoof | Prof SA (Stanislaus Alexander) du Plessis | 01.01.2023 | 31.12.2027 | Intern |
Deur die Senaat verkies | Dr TD (Therese Diane) Fish
| 01.01.2022 | 31.12.2023 | Intern |
| Prof LLL (Lesley Lionel Leonard) Le Grange | 01.07.2022 | 30.06.2024 | Intern |
| Prof N (Nicola) Smit | 01.01.2022 | 31.12.2023 | Intern |
Deur permanente akademiese personeel verkies (nie-Senaatslede) | Mr BJ (Bryan Jason) Bergsteedt | 01.11.2022 | 31.10.2024 | Intern |
Deur permanente administratiewe en ondersteuningspersoneel verkies | Vakant
|
|
| Intern |
Deur Raad self aangewys | Ms BD (Bertina) Engelbrecht
| 01.09.2023 | 31.08.2027 | Ekstern |
| Me N (Nadine) Moodie | 18.06.2023 | 17.06.2027
| Ekstern |
Deur Studenteraad verkies | Me PS (Phiwokhule Sibongiseni) Qabaka | 01.10.2023
| 30.09.2024
| Intern |
| Me R (Risuna) Risimati
| 01.10.2023
| 30.09.2024
| Intern |
|
|
|
| |
Deur Minister van Hoër Onderwys en Opleiding aangewys | Mnr AR (Anthony Roger) Dietrich | 24.05.2021 | 23.05.2025 | Ekstern |
| Me V (Vuyiswa) Doo | 24.05.2021 | 23.05.2025 | Ekstern |
| Me OM (Octavia Matshidiso) Matloa | 01.01.2023 | 31.12.2026 | Ekstern |
| Dr T (Tsakani) Ngomane | 01.10.2022 | 30.09.2026 | Ekstern |
| Me Z (Ziyanda) Stuurman | 13.07.2021 | 12.07.2025 | Ekstern |
Deur Konvokasie verkies | Dr L (Louise) Van Rhyn
| 11.09.2023 | 10.09.2027 | Ekstern |
| Dr LA (Leon Amos) Schreiber | 02.04.2022 | 01.04.2026 | Ekstern |
| Mnr WA (Willem Albertus) Liebenberg | 02.04.2022 | 01.04.2026 | Ekstern |
Deur Stellenbosse Munisipaliteits-raad aangewys | Adv GMM (Gesina Maria Magdalena) van Deventer | 04.04.2022 | 03.04.2026 | Ekstern |
Deur Premier van Wes-Kaap aangewys | Mr DJ (Daniël Johannes) Rossouw | 01.08.2022 | 31.07.2026 | Ekstern |
Deur Donateurs verkies | Me HS (Helena Susanna) Conradie | 05.03.2023 | 04.03.2027 | Ekstern |
| Mnr JJ (Jan Jonathan) Durand (Ondervoorsitter)
| 02.04.2020 | 01.04.2024 | Ekstern |
| Dr N (Nicola) Newton-King (Voorsitter) | 02.04.2022 | 01.04.2026 | Ekstern
|