Pathology
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Departement Patologie

Afdeling Geneeskundige Virologie

 virology.jpg

Die afdeling lewer 'n omvattende diagnostiese virologiediens wat die opsporing en isolasie van virusse sowel as serologiese toetse, insluit. Verder word opleiding aan voor- en nagraadse studente verskaf. Die afdeling is ook betrokke by verskeie navorsingsprojekte op nasionale- en internasionale vlak. 

 

 

 

Uitvoerende Hoof:
Prof Wolfgang Preiser
DipRCPath, MRCPath
Tel: +27 21 938 9353
Faks: +27 21 938 9361
Epos: preiser@sun.ac.za

 

 

 

 Kontakpersoon: Me Sal van Zyl
Tel: +27 21 938 9354
Faks: +27 27 938 9361
E-pos: sal@sun.ac.za