Die Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling (SSVO) maak deel uit van die Afdeling Studentesake.
Die Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling bied opleidingsprogramme en aanbiedings aan personeel, studente en eksterne vennote en medewerkers.
Die Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling het die perfekte lokaal, Den Bosch, wat gereed is vir die aanbied van werkwinkels, aanbiedings, vergaderings, lesings of opleidingsessies.
Bly op die hoogte van die jongste nuus en verwikkelinge van die Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling.
Elke jaar publiseer die Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling ʼn jaarverslag. Hierdie verslae verskaf gedetaileerde besonderhede oor die Sentrum se hoogtepunte en aktiwiteite.
Ons hanteer die inligting wat studente en personeel aan die Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling verskaf met die grootste respek en vetroulikheid.
ER24 Noodnommer010 205 3032