HELTASA Konferensie
Die Higher Education Learning and Teaching Association of Southern Africa (HELTASA) is 'n professionele organisasie vir opvoeders en ander rolspelers in die tersiere sektor. Vir meer inligting besoek: http://heltasa.org.za/
South African Association of Health Educationalists Konferensie
Die South African Association of Health Educationalists (SAAHE) is 'n organisasie vir opvoeders in die gesondheidswetenskappe van Suid Afrikaanse universiteite, nie-winsgewende organisasies asook die privaatsektor. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://saahe.org.za/conferences/
Towards Unity for Health Konferensie
TUFH2019 is 'n konferensie wat 'n internasionale gehoor bymekaar bring om verskeie temas te bespreek. Vir meer inligting, besoek gerus die webtuiste: https://tufh.org/events/25560
International Society for the Scholarship of Teaching and Learning
Vir meer inligting, besoek: https://issotl.com/issotl-events/