Centre for Teaching & Learning
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Fakulteitspesifieke navorsing

​​​​ 

Die artikels in hierdie versameling illustreer interessante of innoverende aspekte van onderrig en assessering in verskeie velde. Hoewel sommige artikels oor onderrig in 'n spesifieke dissipline handel, het ons hulle ingesluit aangesien die benadering wat gebruik is ook in ander velde toegepas kan word. Daar is ook voorbeelde van artikels wat deur akademici van die Universiteit Stellenbosch geskryf is oor onderrig en assessering in hierdie velde.


Kies asseblief die Fakulteit waarin u belangstel: