Centre for Teaching & Learning
Welkom by Universiteit Stellenbosch

TLA research & projects banner.png


Welkom by die Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL) se navorsingskern oor onderrig, leer en assessering (OLA)! Sluit gerus aan by ons missie om OLA in die hoër onderwys te bevorder deur impakryke navorsing en transformerende projekte te onderneem.

As jy jou OLA-navorsing wil publiseer, raadpleeg die bronne wat jy by jou bronnelys ingesluit het. Na watter vaktydskrifte verwys jy gereeld? Dink daaraan om daardie vaktydskrifte te nader om jou navorsing te publiseer. Jy kan ook die volgende moontlikhede oorweeg:​

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​Hierdie afdeling is in die volgende dele verdeel:​ ​


​​