The
Higher
Education
Learning and
Teaching
Association of
Southern
Africa (HELTASA) is a professional association for educators and other significant role players in the tertiary sector.
Visit HELTASA's Website for more information:
HELTASA Website
HELTASA-pryse vir nasionale uitnemendheid in onderrig en leer
Raadpleeg gerus die volgende dokument vir inligting oor die HELTASA-pryse. Daar sal geen HELTASA-pryse in 2020 wees nie.
Vir verdere navrae, kontak asseblief die SOL-raadgewer in jou fakulteit. Klik hier vir besonderhede.
Vir inligting oor vorige HELTASA-wenners, kliek hier.