Centre for Teaching & Learning
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Die Ontwerp van Leer, Onderrig en Assessering (DeLTA) proses

​​​​​​

In 'n poging om US-dosente in hulle onderrigfunksie te ondersteun, is die DeLTA-proses en hulpbron (Design ing Learning, Teaching and Assessment of die Ontwerp van Leer, Onderrig en Assessering proses) gekonseptualiseer en opgestel. Die titel van die proses is die akroniem (DeLTA), maar Delta is ook die wiskundige simbool vir verandering wat as Δ geskryf kan word. Die doel van die proses kan dus uitgedruk word as:  om as 'n gids vir die bewerkstelling van verandering in Onderrig en Leer aan die US te dien.
​​​

​​Die figuur hieronder gee 'n opsomming van die volledige DeLTA-proses.


Struktuur van die
DeLTA-proses

Die DeLTA-proses is in onderafdelings opgedeel, soos aangetoon in die figuur hieronder.  Die onderstaande oorsigkaart van hierdie hulpbron kan gebruik word om deur die webblaaie waarin die proses uiteengesit is te navigeer, ten einde toegang tot die inhoud te verkry.  

 DeLTA afrikaans.jpg

Dit is beskikbaar in die volgende formate:
1.  Op die SOL-webwerf as webblaaie (sien onder).

2.  As 'n PDF-dokument:  DeLTA process 18 August 2017.pdf
3. .  As ’n Prezi- aanlyn aanbieding:  Klik hier

Oorsigkaart van hierdie hulpbron:

1. Kurrikulumkonteks

1.1 US-benadering
1.1.1 Studentgesentreerde leer- en onderrigomgewing
1.1.2 E-ondersteuning
1.1.3 Plagiaat
1.1.3.1 SU Beleid
1.1.3.2 Turn it in

1.2 Nosionele ure 

1.3 Lesinglokale

2. Uitkomste

2.1 Taksonomiee
2.1.1 Bloom
2.1.2 SOLO

2.2 Formulering van uitkomste
 
2.3 Vorms A&B

3. Assessering
 

3.1 Doelwit van assessering
3.1.1 Vir leer
3.1.1.1 Student
3.1.1.2 Dosent
3.1.2 Van leer

3.2 Metodes van assessering
3.2.1 Portuurassessering
3.2.2 KAT's

3.3 Beleid

4. Ontwerp vir leer

4.1 Betrokkenheid
4.1.1 Pedagogiee van betrokkenheid
4.1.2 Tipes interaksie
4.1.2.1 Student-student
4.1.2.2 Student-inhoud
4.1.2.3 Student-fakulteit

4.2 Leergeleenthede
4.2.1 Tutoriaal
4.2.2 Prakties
4.2.3 Lesing
4.2.3.1 Omgekeerde klaskamer
4.2.3.2 Konvensioneel
4.2.4. Ander

5. Refleksie

5.1 Studenteterugvoer

5.2 Eweknie-observasies

5.3 Self-evaluering (refleksie)

5.4 Moderering & Eksterne eksaminering

5.5 Eksterne evaluering van program

 

 

Verskeie ikone (voorbeelde word hieronder getoon) verskaf direkte toegang tot spesifieke hulpbronne – klik eenvoudig op / langs die ikone soos hulle op die blaaie verskyn.

 Web resources.jpgPolicies.jpgForm.jpgArticle.jpg

 

U kan versoek om vir 'n toekomstige werksessie ingeskryf te word. U is ook welkom om 'n vraag te vra indien u meer inligting verlang.

​​Workshop.jpgAsk a question.jpg


Die podsending hieronder gee 'n vinnige inleiding tot die DeLTA-proses: