pgstudies
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​PROGRAMAANBOD & GEPAARDGAANDE SLUITINGSDSATUMS​

​As ’n nagraadse kandidaat, kan jy tot en met drie programme by jou aansoek insluit. Maak asseblief seker dat jy voldoen aan die minimum toelatingsvereistes van ál drie programme waarin jy belang stel.

Jou toelatingsaansoek vir ’n nagraadse graadprogram sal  SLEGS verwerk word indien jy ’n voltooide aansoekvorm en ál jou stawende dokumente ​voor voor die sluitingsdatum van die program indien​. 

Die Sentrale Aansoekkantoor sal dan jou aansoek nagaan, en kontroleer of jou dokumente in orde is. Klik hier vir ’n aanbieding oor akademiese kwalifikasies en stawende dokumente​​.​


PROGRAMAANBOD

​As jy op die ​hiperskakels in die tabel hieronder klik, sal jy na die betrokke programinligting kan kyk.​​


SLUITINGSDATUMS​

 Intern​asionaal      Suid- Afrika

​​​​Program
​Departe​ment
​Sluitingsda​tum
​​​​Sluitingsdatum​

DOKTORALEprogramme

PhD​ (Aktuariële Wetenskap​)
Statistiek en Aktuariële Wetenskap​
​Kontak die departement direk

PhD (Bedryfsielkunde)​
Bedryfsielkunde
​01 Sept 2023
​30 Sept 2023
PhD​ (Besigheidsbestuur en- administrasie)
Stellenbosch Bestuurskool
​​31 OKt 2023
​31 Okt 2023​
PhD (Ekonomie)
Ekonomie
​31 Mrt 2024
​​31 Mrt 2024
PhD (Logistiek)​
​​​​Logistiek
​30 Sept 2023
​31 Okt 2023
PhD (Logistieke Bestuur)​
Logistiek
​​30 Sept 2023
31 Okt 2023​
​PhD (MIV/VIGS-bestuur)

​Afrikasentrum vir MIV/VIGS-bestuur
​30 Nov 2023
​30 Nov 2023
PhD (Menslikehulpbronbestuur)
Bedryfsielkunde
​01 Sept 2023
​​30 Sept 2023
PhD (Ondernemingsbestuur)
​​​Ondernemingsbestuur
Kontak die departement direk
PhD (Ontwikkelingsfinansies)
Stellenbosch Bestuurskool
​Verwys na Bestuurskool se webwerf​​
PhD (Openbare en Ontwikkelingsbestuur)
Skool vir Publieke Leierskap
​30 Sept 2023
30 Sept 2023​
PhD (Operasionele Navorsing)
​​​​​Logistiek
​30 Sept 2023
​31 Okt 2023​
PhD (Ouditkunde)
​​Skool vir Rekeningkunde
​​Nie aangebied vir 2023-inname nie
PhD (Rekeningkunde)
Skool vir Rekeningkunde
​31 Mrt 2024
​​31 Mrt 2024
PhD (Statistiek)
Statistiek en Aktuariële Wetenskap​
31 Mrt 2024
​31 Mrt 2024
PhD​ (Toekomsstudie)​
Stellenbosch Bestuurskool
​Verwys na Bestuurskool se webwerf​​
PhD​ (Vervoerekonomie)​
Logistiek
​31 Mrt 2024
​​31 Mrt 2024​
PhD​ (Vervoer en Logistieke Studies)​
Logistiek
​31 Okt 2023
​31 Okt 2023
PhD (Volhouare Ontwikkeling)​
Sentrum vir Volhoubaarheidsoorgange
30 Nov 2023
30 Nov 2023
PhD (Wiskundige Statistiek)
Statistiek en Aktuariële Wetenskap​
​31 Mrt 2024
31 Mrt 2024​


Aansoekproses