pgstudies
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​PROGRAMAANBOD & GEPAARDGAANDE SLUITINGSDSATUMS​

​As ’n nagraadse kandidaat, kan jy tot en met drie programme by jou aansoek insluit. Maak asseblief seker dat jy voldoen aan die minimum toelatingsvereistes van ál drie programme waarin jy belang stel.

Jou toelatingsaansoek vir ’n nagraadse graadprogram sal  SLEGS verwerk word indien jy ’n voltooide aansoekvorm en ál jou stawende dokumente ​voor voor die sluitingsdatum van die program indien​. 

Die Sentrale Aansoekkantoor sal dan jou aansoek nagaan, en kontroleer of jou dokumente in orde is. Klik hier vir ’n aanbieding oor akademiese kwalifikasies en stawende dokumente​​.​


PROGRAMAANBOD

​As jy op die ​hiperskakels in die tabel hieronder klik, sal jy na die betrokke programinligting kan kyk.​

Gemengdeleerprogramme wat op ons telematiese platform aangebied word, word met ’n asterisk (*) aangedui​.


SLUITINGSDATUMS​

 Intern​asionaal      Suid- Afrika

​​​​Program
​Departe​ment
​Sluitingsda​tum
​​​​Sluitingsdatum​

HONNEURS​​​​programme

​​​​​​Honneurs-Baccalaureus in Publieke Administrasie (HonsBPA​)
​​HonsBPA*
Skool vir Publieke Leierskap​
11 Des 2023
11 Des 2023
​​​​​​Honneurs-Baccalaureus in Rekeningkunde (HonsBRek​)
​​HonsBRek
Skool vir Rekeningkunde
31 Okt 2023
31 Okt 2023
Honneurs-Baccalaureus in die Handelswetenskappe (HonsBCom​)
HonsBCom (Aktuariële Wetenskap)​​
Statistiek en Aktuariële Wetenskap​
​​30 Sept 2023
31 Okt 2023​
HonsBCom (Bedryfsielkunde)
Bedryfsielkunde
​01 Sept 2023
30 Sept 2023
​HonsBCom (Bestuursrekeningkunde)​
Skool vir Rekeningkunde
​31 Okt 2023
31 Okt 2023
​HonsBCom (Ekonomie)​
Ekonomie
​30 Sept 2023
​31 Okt 2023
HonsBCom (Ekonomie en Wiskundige Statistiek)​
Ekonomie​
30 Sept 2023
31 Okt 2023
HonsBCom (Finansiële Risikobestuur)​
Statistiek en Aktuariële Wetenskap​
30 Sept 2023
​31 Okt 2023
HonsBCom (Logistieke Bestuur)
Logistiek
​30 Sept 2023
30 Sept 2023
HonsBCom (Menslikehulpbronbestuur)
Bedryfsielkunde
​01 Sept 2023
​30 Sept 2023
HonsBCom (Ondernemingsbestuur)
Spesialisering in - 
Bemarkingsbestuur
Finansiële Bestuur
Strategie en Innovasie
Ondernemingsbestuur
30 Sept 2023
​​31 Okt 2023
HonsBCom (Openbare en Ontwikkelingsbestuur)​*​
Skool vir Publieke Leierskap
11 Des 2023
​11 Des 2023
HonsBCom (Operasionele Navorsing)
Logistiek
30 Sept 2023
​31 Okt 2023
​HonsBCom (Statistiek)​
​Statistiek en Aktuariële Wetenskap
30 Sept 2023
​31 Okt 2023
HonsBCom (Vervoerekonomie)
​Logistiek
30 Sept 2023
​31 Okt 2023
HonsBCom (Wiskundige Statistiek)
​Statistiek en Aktuariële Wetenskap
​30 Sept 2023
​​31 Okt 2023
​​HonsBCom
(Wiskundige Statistiek: Fokus op Datawetenskap)​

​​Statistiek en Aktuariële Wetenskap​
​Nie aangebied vir 2024-inname nie​

​​

Aansoekproses