pgstudies
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​PROGRAMAANBOD & GEPAARDGAANDE SLUITINGSDSATUMS​

​As ’n nagraadse kandidaat, kan jy tot en met drie programme by jou aansoek insluit. Maak asseblief seker dat jy voldoen aan die minimum toelatingsvereistes van ál drie programme waarin jy belang stel.

Jou toelatingsaansoek vir ’n nagraadse graadprogram sal  SLEGS verwerk word indien jy ’n voltooide aansoekvorm en ál jou stawende dokumente ​voor voor die sluitingsdatum van die program indien​. 

Die Sentrale Aansoekkantoor sal dan jou aansoek nagaan, en kontroleer of jou dokumente in orde is. Klik hier vir ’n aanbieding oor akademiese kwalifikasies en stawende dokumente​​.​


PROGRAMAANBOD

​As jy op die ​hiperskakels in die tabel hieronder klik, sal jy na die betrokke programinligting kan kyk.​

Gemengdeleerprogramme wat op ons telematiese platform aangebied word, word met ’n asterisk (*) aangedui​.


SLUITINGSDATUMS​

 Intern​asionaal      Suid- Afrika

​​​​Program
​Departe​ment
​Sluitingsda​tum
​​​​Sluitingsdatum​

NAGRAADSE DIPLOMAprogramme

NGDip (Aktuariële Wetenskap​)
Statistiek en Aktuariële Wetenskap​
​30 Sept 2023                 31 Okt 2023​

NGDip (Bemarking)​
Ondernemingsbestuur​
​31 Okt 2023
​31 Okt 2023​
NGDip (Besigheidsbestuur en- administrasie)
Stellenbosch Bestuurskool
​​Verwys na Bestuurskool se webwerf
NGDip (Finansiële Analise)
​​Ondernemingsbestuur​
​Nie aangebied vir 2024-inname nie​​
NGDip (Finansiële Beplanning)
Stellenbosch Bestuurskool
​Verwys na Bestuurskool se webwerf​
NGDip (Leierskap-ontwikkeling)​
​​Stellenbosch Bestuurskool
​Verwys na Bestuurskool se webwerf​​
​NGDip (MIV/VIGS-bestuur)*

​Afrikasentrum vir MIV/VIGS-bestuur
​30 Nov 2023
​30 Nov 2023​​
NGDip (Omgewingsbestuur)
Skool vir Publieke Leierskap
​31 Okt 2023
​31 Okt 2023
NGDip (Ontwikkelings-finansies)
​​​Stellenbosch Bestuurskool
​​Verwys na Bestuurskool se webwerf​​​
NGDip (Openbare Finansiële Bestuur)*​
​​Skool vir Publieke Leierskap
​26 Jan 2024
​26 Jan 2024
NGDip (Projekbestuur)
Stellenbosch Bestuurskool
​Verwys na Bestuurskool se webwerf​​
​NGDip (Rekeningkunde)
Skool vir Rekeningkunde​
​31 Okt 2023
​31 Okt 2023
NGDip (Strategiese Menslikehulpbronbestuur)
Bedryfsielkunde
​01 Okt 2023
​31 Okt 2023
NGDip (Toekomsstudie)​
Stellenbosch Bestuurskool
​Verwys na Bestuurskool se webwerf​​
NGDip (Vervoer en Logistiek)
Logistiek
​30 Sept 2023
​31 Okt 2023
NGDip (Volhouare Ontwikkeling)​
Sentrum vir Volhoubaarheidsoorgange​
​31 Aug 2023
​31 Aug 2023

Aansoekproses