pgstudies
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​PROGRAMAANBOD & GEPAARDGAANDE SLUITINGSDSATUMS​

​As ’n nagraadse kandidaat, kan jy tot en met drie programme by jou aansoek insluit. Maak asseblief seker dat jy voldoen aan die minimum toelatingsvereistes van ál drie programme waarin jy belang stel.

Jou toelatingsaansoek vir ’n nagraadse graadprogram sal  SLEGS verwerk word indien jy ’n voltooide aansoekvorm en ál jou stawende dokumente ​voor voor die sluitingsdatum van die program indien​. 

Die Sentrale Aansoekkantoor sal dan jou aansoek nagaan, en kontroleer of jou dokumente in orde is. Klik hier vir ’n aanbieding oor akademiese kwalifikasies en stawende dokumente​​.​


PROGRAMAANBOD

​As jy op die ​hiperskakels in die tabel hieronder klik, sal jy na die betrokke programinligting kan kyk.​

Gemengdeleerprogramme wat op ons telematiese platform aangebied word, word met ’n asterisk (*) aangedui​.


SLUITINGSDATUMS​

 Intern​asionaal      Suid- Afrika

​​​​Program
​Departe​ment
​Sluitingsda​tum
​​​​Sluitingsdatum​

magister​​​​programme

​​​​​​​​​​​​​​​​​Magister in Besigheidsbestuur en -administrasie (MBA)​​
MBA
Stellenbosch Bestuurskool
Verwys na Bestuurskool se webwerf​​
​​​​​​​​​​​​​​​​Magister in Pub​lieke Administrasie (MPA)
MPA*
Sko​ol vir Publieke Leierskap​​​
​12 ​​Nov 2023
12 Nov 2023
​​​​​​​​​​​​​​​​Magister in Rekeningkunde (MRek)
MRek (Belasting)
Skool vir Rekeningkunde​​​
​31 Okt 2023
​31 Okt 2023
MRek (Finansiële Rekeningkunde)
Skool vir Rekeningkunde
​Nie aangebied vir 2024-inname nie​​
MRek (Ouditkunde)
Skool vir Rekeningkunde
​​Nie aangebied vir 2024-inname nie​​
​​​​​​Magister in die Handelswetenskappe (MCom)
​MCom (Aktuariële Wetenskap)​
Statistiek en Aktuariële Wetenskap​
​30 Sept 2023
​31 Okt 2023​
MCom (Bedryfsielkunde)​
Bedryfsielkunde
​01 Sept 2023
30 Sept 2023
MCom (Belasting)​
Skool vir Rekeningkunde
​​31 Okt 2022
​​31 Okt 2022
MCom (Bestuurs-rekeningkunde)​
Skool vir Rekeningkunde
​31 Mrt 2024
​31 Mrt 2024
MCom (Ekonomie)​​
Ekonomie
30 Sept 2023
​31 Okt 2023
MCom (Finansiële Rekeningkunde)​
Skool vir Rekeningkunde
​​Nie aangebied vir 2024-inname nie​​​
MCom (Finansiële Risikobestuur)​
Statistiek en Aktuariële Wetenskap​
​30 Sept 2023
​​31 Okt 2023
​MCom (Kwantitatiewe Bestuur)​
​​Logistiek
​Nie aangebied vir 2024-inname nie​​
MCom (Logistieke Bestuur)​
​​Logistiek
​30 Sept 2023
​31 Okt 2023​​
MCom (Menslike-hulpbronbestuur)​
Bedryfsielkunde
​01 Sept 2023

30 Sept 2023
MCom (Ondernemingsbestuur)
Ondernemingsbestuur
30 Sept 2023
​​31 Okt 2023
MCom (Openbare en Ontwikkelingsbestuur)*
Sko​ol vir Publieke Leierskap
11 Des 2023
11 Des 2023
​MCom (Operasionele Navorsing)​
​​​Logistiek
30 Sept 2023

​31 Okt 2023
MCom (Rekenaarouditering)​
Skool vir Rekeningkunde
31 Okt 2023
31 Okt 2023
MCom (Statistiek)​
Statistiek en Aktuariële Wetenskap​
30 Sept 2023
31 Okt 2023
MCom (Vervoerekonomie)​
​​Logistiek
30 Sept 2023
​31 Okt 2023
MCom (Wiskundige Statistiek)
Statistiek en Aktuariële Wetenskap​
​30 Sept 2023
​​31 Okt 2023
Magister in die Wysbegeerte (MPhil)
MPhil (Bestuursafrigting)
Stellenbosch Bestuurskool
Verwys na Bestuurskool se webwerf​​​
​MPhil (MIV/VIGS-bestuur)*​
Afrikasentrum vir MIV/VIGS-bestuur
​30 Nov 2023
30 Nov 2023
MPhil (Omgewingsbestuur)​
Sko​ol vir Publieke Leierskap
31 Okt 2023
31 Okt 2023
​MPhil (Ontwikkelingsfinansies)​
Stellenbosch Bestuurskool
Verwys na Bestuurskool se webwerf​​​
MPhil (Toekomsstudie)
Stellenbosch Bestuurskool
​Verwys na Bestuurskool se webwerf​​​
MPhil (Volhoubare Ontwikkeling)​​
Sentrum vir Volhoubaarheidsoorgange​
30 Sept 2023
30 Sept 2023



Aansoekproses