Welkom by Studente-administrasie
Studente-administrasie is verantwoordelik vir advies oor akademiese studente-administrasie, die reël van eksamens, roosters en gradeplegtighede, die uitreiking van studenterekords en kwalifikasiesertifikate, ondersteuning tydens registrasie, en die publikasie van die US-Almanak, intreeredes en die Universiteit se Akademiese Programme (Jaarboek).
Ander Kampusse
Klik hier vir meer inligting oor studente-administrasie op Tygerbergkampus.
Klik hier vir meer inligting oor studente-administrasie op Bellvilleparkkampus.