Sentrum vir Studente-administrasie
Die Sentrum vir Studente-administrasie op Tygerberg-kampus lewer 'n omvattende kliëntediens aan voornemende en huidige studente, ondersteunings- en akademiese personeel en publieke belanghebbendes rakende studente- en akademiese administrasie van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe. (Kliek hier vir 'n opsomming van die sentrum se verantwoordelikhede.)